# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het om verskoning gevra omdat sy tydens ‘n onlangse openbare geleentheid in die Oos-Kaap vir ‘n inwoner van Kouga gevloek het. Majodina het in ‘n verklaring gesê sy het in die hitte van die oomblik gereageer, maar aanvaar verantwoordelikheid en betreur die gebruik van growwe taal. […]
# Action Society sê vertragings in die verwerking van forensiese bewyse kan die polisie verhoed om gewoontemisdadigers te identifiseer en verdere moorde te keer. Die waarskuwing volg nadat die liggame van ses vroue binne bykans twee maande in die Kemptonpark-gebied gevind is. Juanita du Preez van die organisasie sê die gevalle toon kommerwekkende ooreenkomste, maar […]
# Die hoof van Interne Sake by die Johannesburgse Metropolisie, Elmarie de Beer, het voor die Madlanga-kommissie getuig sekere informante wat met JMPD-lede verbind word, word moontlik gebruik om misdadige bedrywighede te ondersteun. Sy sê hulle is nie konvensionele informante wat die polisie help om misdaad te bekamp nie. Volgens de Beer is van dié […]
# Die Madlanga-kommissie het getuienis aangehoor oor die beweerde inmenging in ‘n operasie deur die Taktiese Reaksie-eenheid wat ‘n voertuig met dwelms daarin agternagesit het. Die Johannesburgse Metropolisie se hoof van Interne Sake, Elmarie de Beer, het getuig lede het ‘n swart Ford Ranger agternagesit en die polisie en lugbystands-dienste om hulp genader. Sy sê […]
# Water and Sanitation minister Pemmy Majodina has apologised for swearing at a Kouga resident during a recent public event in the Eastern Cape. In a statement, Majodina said she reacted in the heat of the moment but accepts responsibility and regrets using profane language, stressing that public representatives must remain respectful under pressure. The […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê sy herstel vorder goed ná ‘n onlangse klein operasie. Mashatile sê hy herwin daagliks sy kragte. Hy sê intussen gaan werk in sy kantoor voort, met toegewese verantwoordelikhede wat in samewerking met rolspelers in die regering en sakewêreld hanteer word. Mashatile het sy gesin, mediese span, kollegas in die regering […]
# Suid-Afrika vier vandag Internasionale Dag van Demokrasie en Build One South Africa sê 50-dae voor die plaaslike regeringsverkiesing ‘n stem vir ‘n kleiner party is nie ‘n verlore stem nie. Graham Charters van die party sê gevestigde partye baat by die wanopvatting dat slegs hulle ‘n werklike kans staan om te regeer. Hy sê […]
# Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa says South Africa’s green hydrogen economy has moved from concept to implementation. Speaking on behalf of president Cyril Ramaphosa at the Africa Green Hydrogen Summit in Cape Town, Ramokgopa announced the first wave of the national green hydrogen programme. The Saldanha Bay project has secured a final investment […]
# Eskom se hoofbestuurder vir Navorsing, Toetsing en Ontwikkeling, Prudence Madiba, sê vroue moet beweeg van blote verteenwoordiging na betekenisvolle deelname aan die ontluikende groenwaterstof-ekonomie. Sy het tydens ‘n noenmaal in Kaapstad gepleit vir beter toegang tot finansiering, leierskap, verkrygingsgeleenthede en vaardigheidsontwikkeling. Madiba het ook mans aangemoedig om bondgenote en mentors te wees en vroue […]