# The Steel and Engineering Industries Federation of Southern Africa has named Tafadzwa Chibanguza as CEO designate, effective today. Chibanguza will officially assume the CEO role on 1 January next year, succeeding Lucio Trentini, who retires in 2027. He also served as Seifsa’s chief operations officer since March 2022. Seifsa president Elias Monage says Chibanguza […]
# Die vakverbond Cosatu het die aansienlike vooruitgang in die twee-pot Pensioenhervorming verwelkom. Sedert dit op 1 September laasjaar in werking gestel is, is meer as 57-miljaard-rand aan meer as 3,5-miljoen werkers uitbetaal. Terwyl die vakbond die verligting geprys wat deur die hervorming meegebring is, het Matthew Parks van die vereniging die meer as sewe-duisend-700 […]
# The Congress of South African Trade Unions has welcomed significant progress in the Two-Pot Pension Reforms since their rollout on 1 September last year. Over 57-billion-rand has been paid to more than 3.5-million workers. While praising the relief brought by these reforms, the federation’s Matthew Parks, slammed over seven-thousand-700 employers for failing to pay […]
# Metalworkers union Numsa has strongly condemned the US and Israel for their role in the recent military attacks on Iran. The union says the recent attacks on Iranian nuclear sites were triggered by Israel’s unprovoked strike, which the US fully supported with weapons and military technology. Numsa spokesperson Phakamile Hlubi-Majola has called for sanctions […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa veroordeel die VSA en Israel ten sterkste oor hulle rol in die onlangse militêre aanvalle op Iran. Die vakbond sê onlangse bombardement deur Amerika op Iran se kernaanlegte is deur Israel se ongevraagde aanvalle ontketen, wat deur die VSA met wapens en militêre tegnologie ondersteun is. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ‘n nuwe ‘Express Access’-hulpmiddel bekendgestel op sy elektroniese indieningsplatform, voor die 2025-belastingtydperk. Dit sal nakoming vir meer as vyf miljoen outomaties geassesseerde belastingbetalers vereenvoudig en hulle toelaat om assesserings, belastingstatus en persoonlike besonderhede te besigtig en te bestuur. Die Daily Investor berig die hulpmiddel verbeter toeganklikheid en verminder komplikasies. Outomatiese […]
# AfriForum waarsku Operasie Shanela Twee kan moontlik misluk sonder ingrypende hervorming en gedesentraliseerde wetstoepassingsmagte. Die organisasie verwelkom nasionale pogings om misdaad te beveg, maar wys daarop dat die regering se gesentraliseerde wetstoepassingsmodel herhaaldelik misluk het. Jacques Broodryk van AfriForum sê plaaslike sekerheidstrukture soos omgewings- en plaaswagte is in baie omgewings doeltreffender en moet beter […]
# SANParke vra besoekers aan die Krugerwildtuin om vooraf te bespreek en die reëls na te kom gedurende die skoolvakansie wat tot 21 Julie duur. Woordvoerder JP Louw, sê hekkwotas en tydgleuwe sal toegepas word, met bykomende personeel wat verkeersveiligheid en gedrag monitor. Louw beveel besoekers aan om ritte noukeurig te beplan, aanwysingsborde te respekteer […]
# Die Forum for South Africa moedig president Cyril Ramaphosa aan om die nasionale dialoog te kanselleer, en dit as ‘n mors van openbare geld beskryf. Die organisasie sê die dialoog word gebruik om mislukte ministers te beskerm in plaas van om belangrike probleme soos werkskepping, sekerheid, en die stryd ten korrupsie aan te spreek. […]