# Die Kommissie vir Geslagsgelykheid vra dringende optrede nadat ses vroue se liggame die afgelope twee maande in Ekurhuleni aan die Oos-Rand gevind is. Woordvoerder Javu Baloyi sê vroue behoort nie hul leefwyse aan te pas of vryheid in te perk om veilig te voel nie. Die kommissie vra ‘n onmiddellike veiligheidsoudit wat die polisie, […]
# President Cyril Ramaphosa sê alles sal in die stryd gewerp word om die onlangse moorde op vroue in en om Kemptonpark in Gauteng op te los. Hy het sy meegevoel met die gesinne betuig en gesê dit veroorsaak vrees, veral onder vroue. Ramaphosa sê wetstoepassingsagentskappe probeer dringend om die feite vas te stel en […]
# President Cyril Ramaphosa says every effort will be made to solve the recent killings of women in and around Kempton Park in Gauteng. He extended condolences to affected families, saying the incidents are causing fear, especially among women. Ramaphosa says law enforcement agencies are working urgently to establish facts and bring perpetrators to justice. […]
# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering se Vrouekommissie veroordeel die voortslepende en wrede moorde op vroue in Kemptonpark en elders in die land. Dit volg nadat die liggame van ses vroue binne twee maande in die Kemptonparkse omgewing ontdek is. Nomvuyo Mposelwa van SALGA vra dringende, daadwerklike en gesamentlike optrede om die geweld hok […]
# Die DA sê die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, moet verantwoording doen omdat sy die Openbare Beskermer se regstellende stappe ignoreer het. Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het beveel die sakeman Phosane Mngqibisa moet meer as 15-duisend-rand terugbetaal nadat hy Pule in 2013 oorsee vergesel het terwyl sy minister […]
# The Commission for Gender Equality is calling for urgent action following the discovery of six women’s bodies in Ekurhuleni, Gauteng. Spokesperson Javu Baloyi says women should not have to change their routines or restrict their movement to feel safe. The commission is calling for an immediate safety audit involving police, the municipality, transport authorities […]
# Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, is ernstig bekommerd ná die ontdekking van vroueliggame in Kemptonpark, Gauteng. Hy sal vandag met die waarnemende nasionale kommissaris, Puleng Dimpane, en ondersoekspanne vergader vir ‘n uiteensetting van die bewyse wat ingesamel is. Cachalia sê hoewel daar vasgestel moet word of die sake met mekaar verband hou, […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia expressed deep concern after the discovery of women’s bodies in the Kempton Park, in Gauteng. Cachalia, who returned from China yesterday, will meet with Acting National Commissioner Puleng Dimpane and investigators today for a briefing on evidence gathered. He says while it must be established if cases are linked, […]
# Die Vryheidsfront Plus is diep bekommerd oor die aantal vroue wat in die omgewing van Kemptonpark in Gauteng vermoor is. Jaco Mulder van die party sê die vroue, wat glo oor die afgelope twee maande vermoor is, is gedeeltelik geklee aangetref, met ontstellende ooreenkomste tussen die gevalle. Hy verwelkom die polisie se multidissiplinêre taakspan, […]