# The Gondwana private game reserve near Mossel Bay in the Southern Cape has confirmed its CEO and co-owner was the person being trampled to death by an elephant on Tuesday. Thirty-nine-year-old FC Conradie is survived by his wife and three young children. He was described as a beloved and highly respected figure in the […]
# RISE Mzansi verwelkom die vordering wat gemaak is met die parlementêre ad hoc-komitee en die Madlanga geregtelike ondersoekkommissie wat KwaZulu-Natal se provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings moet ondersoek. Makashule Gana van RISE Mzanzi sê noudat albei liggame wetlik bemagtig is, moet hulle dadelik met die proses begin om die land se groepering vir Justisie, […]
# Airports Company South Africa says it has taken decisive steps following a security breach at OR Tambo International Airport in Gauteng, where a passenger boarded a flight with two training hand grenades. The devices were only detected on arrival at Bole International Airport in Addis Ababa in Ethiopia. The company blames a third-party company, […]
# Die regering doen ʼn beroep op elke skoolhoof, distriksamptenaar, stasiebevelvoerder, lid van ʼn skoolbeheerraad en leerder om aktief by te dra tot ʼn kultuur van veiligheid by skole. Die regeringswoordvoerder, Nokululeko Mtshali, sê afknouery, intimidasie en geweld gaan nie geduld word nie en sulke gedrag moet onmiddellik by skool- of wetstoepassingsowerhede aangemeld word. Sy sê […]
# RISE Mzansi has welcomed the progress made in empowering both the Parliamentary Ad Hoc Committee and the Madlanga Judicial Commission of Inquiry established to thoroughly probe the corruption allegations made by KwaZulu-Natal provincial police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi. RISE Mzansi’s, Makashule Gana says now that both bodies have been legally empowered, they must waste no time in […]
# FlySafair sê meer as 90-persent van sy geskeduleerde vlugte verloop soos normaal na sy vlieëniers sedert Maandag begin staak en groot ontwrigting veroorsaak het. Minstens 26 vlugte is gekanselleer na vlieëniers op die nippertjie nie opgedaag het nie. Die hoofbemarkingsbeampte, Kirby Gordon sê onderhandelings met die vakbond Solidariteit wat onder leiding van die Kommissie […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, het aangekondig dat meer as seweduisend geboue voor die Desember-sperdatum vir ‘n Energieprestasiesertifikaat geregistreer het. Altesaam drie-duisend-884 sertifikate is sedert Desember 2020 uitgereik, met Gauteng wat voorloop met een-duisend-689. Ingevolge die Nasionale Energiewet moet staatsgeboue van meer as een-duisend vierkante meter en kommersiële geboue van meer […]
# FNB se landbou-ekonoom, Paul Makube, sê vleis het die grootste invloed op voedselinflasie gehad nadat dit tot ‘n 25-maande hoogtepunt van 6,6-persent teenoor verlede jaar gestyg het, en ‘n 2,2-persent verhoging op ‘n maand-tot-maand basis. Hy sê bek-en-klouseer het ‘n ernstige tekort veroorsaak omdat vee, hoofsaaklik beeste, nie geslag kon word nie, terwyl die […]
# FlySafair says over 90-percent of scheduled departures are operating normally after a strike by pilots since Monday caused major disruptions. At least 26 flights were cancelled after pilots issued last-minute no-show notices. Chief marketing officer, Kirby Gordon, says negotiations with union Solidarity, guided by the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration, will resume tomorrow. […]