# The minister for Women, Youth, and Persons with Disabilities, Sindisiwe Chikunga, has raised alarm over increasing femicide cases. Citing the 2022 Gender-Based Violence survey, Chikunga says over 7.3-million women have faced physical abuse and nearly 2.1-million have been sexually violated. In addition, the country remains among the highest globally for femicide. The department’s spokesperson, […]
# Build One South Africa se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, sê die nuut ingestelde Wetsontwerp op Billike Betaling is ontwerp om jong en benadeelde werksoekers teen onbillike loonpraktyke te beskerm. Sy het op ‘n nuuskonferensie in die Parlement gesê baie mense wat vir die eerste keer werk, veral swart professionele persone en vroue, word dikwels minder […]
# Build One South Africa’s deputy leader Nobuntu Hlazo-Webster says the newly introduced Fair Pay Bill is designed to protect young and disadvantaged job seekers from unfair wage practices. Speaking at a press briefing in Parliament, she said many first-time workers, particularly black professionals and women, are often paid less due to reliance on salary […]
# Build One South Africa het ‘n Konsepwet oor Billike Vergoeding bekendgestel wat beoog om salarisdiskriminasie te elimineer en gelyke geleenthede in die arbeidsmark te bevorder. Die Wetsontwerp op Billike Vergoeding wil verbied dat werkgewers vra vir ‘n salarisgeskiedenis en dit verpligtend maak dat salarisskale in werkadvertensies aangedui moet word. Die leier van BOSA, Mmusi […]
# Bosasa se voormalige bedryfshoof, Angelo Agrizzi, is besig met pleitonderhandelinge met die staat oor bedrog- en korrupsie-aanklagte. Agrizzi, wat tans met sy gesondheid sukkel, staan tereg op aanklagte wat verband hou met tenders van Korrektiewe Dienste ter waarde van 1,8-miljard-rand vanaf 2004 tot 2007, en beweerde terugbetalings waarby die oud ANC-parlementslid Vincent Smith betrokke […]
# Die organisasie SA Suikerrietkwekers waarsku goedkoop suikerinvoere stel duisende plaaslike werksgeleenthede in gevaar. Hierdie invoere is ‘n bedreiging vir die lewensbestaan van 24-duisend-kleinskaalse en een-duisend-200 grootskaalse kwekers, veral in die landelike gebiede van KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die organisasie se herverkose voorsitter, Higgins Mdluli, sê buitelandse suiker word teen baie lae pryse verkoop as gevolg […]
# Die kabinet ontken bewerings dat plaasaanvalle en -moorde rasgemotiveerd is. Hy sê die jongste misdaadstatistieke ondersteun nie die voorstelling dat wit boere geteiken word nie. Die kabinet herhaal amptelike misdaad-data klassifiseer nie slagoffers volgens ras nie. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het die publiek aangespoor om staat te maak op bevestigde data […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, waarsku die uitbreking van bek-en-klouseer sal verbruikers in die korttermyn raak. Hy het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging se 31ste konferensie in Somerset-Wes in Kaapstad aan die media gesê 900-duisend dosisse entstof sal beskikbaar gestel word sodra dit vanaf Botswana se Entstof-instituut ontvang is. Die minister sê vleisvervoerbeperkings het ‘n […]
# Former Bosasa chief operating officer, Angelo Agrizzi, is in plea negotiations with the State over fraud and corruption charges. The ailing whistleblower faces allegations tied to 1.8-billion-rand in Correctional Services tenders from 2004 to 2007, and alleged kickbacks involving ex-ANC member of Parliament, Vincent Smith. Meanwhile the case of co-accused Linda Mti, Andries van […]