# Die dodetal in die Oos-Kaapse vloede het tot 57 gestyg. Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die owerhede verwag dat die syfer verder sal styg. Hy beskryf die situasie in gebiede soos Mthatha as verwoestend en versoek Suid-Afrikaners om nie op gelyk vlaktes te bou nie, aangesien klimaatsverandering rampe […]
# The DA has written to Parliament’s Portfolio Committee on Higher Education chairperson, Tebogo Letsie, requesting the summonsing of Higher Education minister Nobuhle Nkabane’s secret SETA panel. The DA’s Karabo Khakhau accuses the minister of dodging accountability after missing yesterday’s deadline to reveal the handpicked evaluation panel names. She says that Nkabane is misusing privacy […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the Supreme Court of Appeal judgment upholding the Investigating Directorate Against Corruption’s appeal in the Nulane Investments fraud case. The ruling overturns Acting Judge Nompumelelo Gusha’s 2023 discharge of the eight accused, including Iqbal Sharma and former Free State officials. The SCA ordered a retrial before a different judge. […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrika moet sy eie groenwaterstofagenda bestuur om te verseker die vasteland trek voordeel uit globale energieoorskakeling. Hy het tydens die eerste Afrika Groenwaterstofberaad in Kaapstad Afrikalande aangespoor om die leiding te neem met die bepaling van standaarde, die bou van sertifiseringstelsels en die vestiging van waterstofkorridors om beleggings en handel […]
# The death toll following the Eastern Cape flooding has risen to 57. Cooperative Governance and Traditional Affairs minister, Velenkosini Hlabisa, says the authorities are expecting the casualty numbers to rise further. He described the situation in areas like Mthatha as devastating, and urged South Africans to stop building on flat plains, as climate change […]
# President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat vier nuwe vlagskip-groen waterstofprojekte voorberei word vir voorlegging aan die kabinet. Hy het op die Afrika Groen Waterstofspitsberaad in Kaapstad gesê hierdie projekte sal bou op die vordering wat reeds gemaak is, insluitend die Coega Groen-Ammoniakprojek in die Oos-Kaap en die loodsprojek by Sasolburg in die Vrystaat wat […]
# The Automobile Association of South Africa has been recognised as the top employer for 2025 by the Top Employers Institute. The Association’s spokesperson, Eleanor Mavimbela, highlights the organisation’s commitment to exceptional Human Resource practices and a better working world. Certified through a rigorous Human Resource Best Practices Survey, Mavimbela emphasised that the recognition celebrates […]
# Die Vryemarkstigting en Solidariteit se Navorsingsinstituut beweer swart ekonomiese bemagtiging het Suid-Afrika meer as vyf-duisend-miljard-rand in verlore ekonomiese groei gekos. ‘n Verslag voer aan die nakoming van swart ekonomiese bemagtiging kos tot 290-miljard-rand per jaar en het tot die verlies van byna vier-miljoen werksgeleenthede gelei. Die studie beweer die stelsel bevoordeel hoofsaaklik ‘n klein […]
# Skietsport: Die 17-jarige Ruben Rudling van Port Shepstone gaan Suid-Afrika in Augustus by die Britse Junior wêreldbyeenkoms in Engeland verteenwoordig. Ruben is een van twee leerders van KwaZulu-Natal wie se passie en skietvaardighede hom ‘n plek in die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie se nasionale toer verseker het. Sy gesin het reeds die helfte van die […]