# ANC secretary general Fikile Mbalula says the government of national unity and the budget will be on the agenda when the national officials and the national working committee meet today. This as Finance minister Enoch Godongwana is preparing to table the national budget for the third time in Parliament on May 21st. Briefing the […]
# ActionSA is calling on the government of national unity to deliver speedy economic reforms. This comes as Finance minister Enoch Godongwana prepares to table the national budget for the third time later this month. ActionSA’s Alan Beesley says the government has failed to address fundamental institutional problems that choke the economy, including prioritising key industries like […]
# Die minister van vervoer, Barbara Creecy, sê haar departement ondersoek, deur die Padverkeersbestuurskorporasie, die oorsaak van ‘n ongeluk die naweek in die Oos-Kaap wat die lewens van 15 mense geëis en vyf ander beseer het . Die botsing reg van voor tussen ‘n volgelaaide minibustaxi en ‘n bakkie het op die R-63 tussen Adelaide […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Afrikaner-kultuurgemeenskappe, soos Orania en Kleinfontein, hou geen bedreiging vir Suid-Afrika in nie; inteendeel, hulle dra by tot die land se groei. Kleinfontein, oos van Pretoria, het onlangs toenemende openbare aandag gekry, met die EFF én MK-party wat verontwaardiging uitgespreek het oor sy voortgesette beleid van segregasie. Jaco Mulder van die […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê hy is besig om ‘n ministeriële werkgroep aan te stel om die uitwerking van die onttrekking van navorsingsbefondsing deur die Amerikaanse regering te bepaal. Die VSA het navorsingsbefondsing wat belangrike biomediese, gesondheids- en verwante samewerkingsprogramme ondersteun, beëindig. Amerikaanse en Suid-Afrikaanse instellings en wetenskaplikes is […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê Suid-Afrika word gekonfronteer met voortdurende uitdagings van werkloosheid, misdaad en geweld teen vroue en kinders, wat alles vererger word deur die ekonomiese onsekerheid rondom die onlangse begrotingskrisis. Hy het sy party se tweede sentrale bevelspanvergadering in Bela-Bela, Limpopo, die naweek toegespreek. Malema sê die begrotingstryd is nie net ‘n […]
The headlines of the leading newspapers on 05 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Constitutional Court will tomorrow hear Saccawu’s case against Massmart Holdings over the dismissal of 600 workers after the union’s appeal against a Labour Court ruling in 2024 was dismissed. # And the Netwerk24 website: Reports Gauteng Premier Panyaza Lesufi […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 05 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Konstitusionele Hof sal môre Saccawu se saak teen Massmart Holdings oor die afdanking van 600 werkers aanhoor nadat die vakbond se appèl teen ‘n Arbeidshof-uitspraak in 2024 van die hand gewys is. # En die Netwerk24-webblad: Berig die […]
# Minister of Science, Technology, and Innovation, Blade Nzimande, says he is in the process of appointing a ministerial working group to assess the impact of the withdrawal of research funding by the US government. The US has terminated research funding supporting key biomedical, health, and related collaborative programmes involving the US and South African-based […]