# President Cyril Ramaphosa says over the past 31 years government has made considerable progress in improving labour laws and protecting the rights of workers. In his weekly newsletter, he says the country’s labour laws are part of an effort to overcome the structural inequality of apartheid. Ramaphosa emphasises that stimulating economic growth and job […]
# Suid-Afrikaners word opnuut aangemoedig om Reach for a Dream se Pantoffeldag op 30 Mei te ondersteun. Deur bloot ‘n plakker van 20-rand te koop, pantoffels te dra en die saak te ondersteun, kan mense help om vreugde te bring aan kinders met lewensbedreigende siektes. Reach For A Dream se bestuurshoof, Julia Sotirianakos, sê elke […]
# South Africans are once again encouraged to support Slipper Day on May 30th, an annual Reach For A Dream fundraiser. By simply buying a 20-rand sticker, wearing slippers, and showing support, people can help bring joy to children with life-threatening illnesses. Reach For A Dream CEO, Julia Sotirianakos, says every sticker sold helps turn […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema, sê sedert Amerika se president, Donald Trump, in Januarie in die amp getree het, is hy betrokke by sogenaamde manipulasie en afpersing as sy vorm van diplomasie. Malema het die naweek die tweede vergadering van die Sentrale Bevelspan in Bela-Bela in Limpopo toegespreek. Hy sê Trump het […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal dié week die Green Connection and Natural Justice se saak aanhoor oor TotalEnergies se omgewingsmagtiging vir toetse kuslangs van Kaapstad tot Kaap Agulhas. Die gevare van die olie- en gas-ondersoeke sluit in oliestortings, die uitwerking op klimaatsverandering en bedreigings vir kleinskaalse vissers. Neville van Rooy van die Green Connection sê […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die regering van nasionale eenheid en die begroting sal op die agenda wees wanneer die nasionale ampsdraers en die nasionale werkkomitee vandag vergader. Dit terwyl die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorberei om die nasionale begroting vir die derde keer in die Parlement ter tafel te lê […]
# ActionSA vra die regering van nasionale eenheid om spoedige ekonomiese hervormings deur te voer. Dit volg terwyl die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorberei om die nasionale begroting later die maand die derde keer ter tafel te lê. Alan Beesley van ActionSA sê die regering het misluk om aandag te gee aan ingewortelde probleme […]
# EFF leader Julius Malema says since US president Donald Trump assumed office in January, he has been engaged in what can be described as manipulation and extortion as his form of diplomacy. He addressed the second Central Command Team meeting in Bela Bela, Limpopo, over the weekend. Malema says under the principle of an […]
# The Western Cape High Court will this week hear the Green Connection and Natural Justice’s challenge over the environmental authorisation given to TotalEnergies for exploration off the coast from Cape Town to Cape Agulhas. The risks posed by oil and gas exploration include oil spills, climate change impacts and threats to small-scale fishers. The […]