# Die Ministerie van Elektrisiteit en Energie sê die Suid-Afrikaanse Hernubare Energie-meesterplan sal industrialisasie en vaardigheidsontwikkeling in die hernubare energiesektor aanmoedig. Die plan, wat verlede week gedurende die Afrika Groenwaterstof-beraad in Kaapstad bekend gestel is, beoog om plaaslike vervaardiging te ondersteun, die waardekettings vir batteryberging uit te brei en die inklusiewe deelname in energie-oorgang te […]
# Forestry, Fisheries and the Environment minister, Dion George has marked one year in office, celebrating progress in conservation, climate action, and environmental governance. The department says under his leadership the department boosted support for small-scale fishers, protected endangered species like the African Penguin, and advanced green tech. George also unveiled reforms to streamline energy […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, vier ‘n jaar in die amp en die vordering wat gemaak is met bewaring, klimaatsoptrede en omgewingsbestuur. Die departement sê onder sy leierskap is die ondersteuning vir kleinskaalse vissers versterk, bedreigde spesies soos die Afrika-pikkewyn is beskerm, en groen tegnologie het vordering getoon. George […]
# The Ministry of Electricity and Energy says the South African Renewable Energy Masterplan will drive industrialisation and skills development in the renewable energy sector. Launched during the Africa Green Hydrogen Summit in Cape Town last week, the plan aims to support local manufacturing, grow battery storage value chains, and promote inclusive participation in the […]
# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings het strafregtelike klagtes ingedien teen Daybreak Farms se direksie ná ’n ramp waarin meer as ‘n miljoen voëls gely het as gevolg van uiterste nalatigheid. ‘n Hooggeregshofbevel het Daybreak se reuse-wanbestuur bevestig en hulle beveel om onmenslike praktyke te staak. Die DBV het wydverspreide lyding ontdek en dit as […]
# The National Council of SPCAs has filed criminal charges against Daybreak Farms’ board following a mass animal welfare disaster where over one million birds suffered due to extreme neglect. A High Court ruling confirmed Daybreak’s gross mismanagement and compelled it to stop inhumane practices. The NSPCA uncovered widespread suffering, calling it a grave moral […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Namibië deel ‘n gemeenskaplike visie oor kwessies rondom die politieke en ekonomiese integrasie van die Afrika-vasteland. Ramaphosa het die Namibiese president Netumbo Nandi-Ndaitwah op ‘n hoflikheidsbesoek by sy ampswoning in Pretoria, Mahlamba Ndlopfu, ontvang. Hy sê beide lande streef na Afrika se hernuwing, suidelike samewerking en die bevordering […]
# Vyf verdagtes is gister in twee afsonderlike skietgevegte met die polisie in Inanda, KwaZulu-Natal, doodgeskiet. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê in die eerste voorval is ‘n verdagte wat gesoek is vir moord, drie aanklagte van poging tot moord en sakeroof, op die Etafuleni-hoofweg doodgeskiet. In ‘n ander voorval het die polisie inligting opgevolg oor verdagtes […]
# Die Suid -Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige waarskuwing uitgereik oor koue weersomstandighede in die meeste provinsies, met mooi tot gedeeltelik bewolkte weer in die binneland. Inwoners langs die kus moet versigtig wees en reis naby die kuslyn vermy. Met die land wat nou sy wintersokkies aantrek sê die Weerdiens dis belangrik om ag te […]