# The South African Medical Research Council welcomes Science, Technology, and Innovation minister, Blade Nzimande’s plan, to set up a science and innovation funding group after the US government pulled out major health research programmes. The council states this sudden funding loss threatens vital work on diseases like HIV, tuberculosis and other diseases. The council’s […]
# Die hoofbestuurder van die Premier Sokkerliga en voormalige FIFA-skeidsregter Ace Ncobo en sy vrou, Salomie, is op borgtog vrygelaat nadat hulle in die Landdroshof in Bellville in die Wes-Kaap verskyn het op aanklagte van bedrog en geldwassery. Die egpaar word beskuldig van die misbruik van meer as 15-miljoen-rand wat deur PetroSA geskenk is vir […]
# Premier Soccer League general manager and former FIFA referee Ace Ncobo and his wife, Salomie, have been granted bail after appearing in the Bellville Magistrate’s Court in the Western Cape on charges of fraud and money laundering. The pair are accused of misusing over 15-million-rand donated by PetroSA for school infrastructure projects in the […]
# Die Afrika- Media en Kommunikasie-forum het diep kommer uitgespreek oor die gebrek aan vordering met die ondersoek na die vermiste joernalis, Sibusiso Aserie Ndlovu, en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Die paartjie is laas op 18 Februarie in Mpumalanga gesien. Die forum se voorsitter, Elijah Mhlanga, sê die forum en die Nasionale Persklub bied ‘n […]
# The African Media and Communicators Forum has voiced deep concern over the lack of progress in the investigation of missing journalist Sibusiso Aserie Ndlovu and his partner, Zodwa Mdhluli. The couple was last seen on 18 February in Mpumalanga. The forum’s chairperson Elijah Mhlanga, says a joint 100-thousand-rand reward has been offered by the […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê 103 renosters is tussen Januarie en Maart vanjaar gestroop. Die meeste renosters is in Nasionale Parke gestroop, met KwaZulu-Natal en Limpopo wat noemenswaardige verliese aangeteken het. Geen renosters is in Gauteng, die Oos-Kaap, die Wes-Kaap of die Noord-Kaap gestroop nie. George verwelkom die […]
# UNICEF, die Wêreldgesondheidsorganisasie, en die entstof-alliansie, GAVI, versoek ouers, die publiek en politici om hul steun vir immunisasie te versterk. Dit volg te midde van toenemende kommer oor uitbrekings van siektes wat entstowwe kon voorkom het. Paul Ngwakum van UNICEF in Oos- en Suider-Afrika het in ‘n onderhoud met SABC News beklemtoon die versterking […]
# Forestry, Fisheries, and the Environment minister, Dion George, says 103 rhinos were poached between January and March this year. Most rhinos were killed in South African National Parks reserves, with KwaZulu-Natal and Limpopo also recording notable losses. No rhinos were killed in Gauteng, Eastern Cape, Western Cape, or Northern Cape. George has welcomed the […]
# AfriForum versoek die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat om dringend ondersoek in te stel na die diefstal van 17 vuurwapens by die Humansdorp-verkeersdepartement in die Oos-Kaap. Volgens die organisasie is die wapens, ten spyte van bewerings van streng sekerheid, verlede week in ’n inbraak gesteel. Volgens Jacques Broodryk van AfriForum dui dit op ’n wyer patroon van […]