# Die African Independent Congress het Margaret Arnolds aangekondig as hul burgemeesterskandidaat vir die Stad Johannesburg in die plaaslike regeringsverkiesings op 4 November. Arnolds is die huidige Speaker van die Johannesburgse Raad, nadat sy in Julie 2025 met 137 stemme herkies is. Die AIC-raadslid dien al etlike jare in Johannesburg se politieke leierskap, insluitend vorige […]
# Eskom sê sy ommeswaai kry momentum, met die energiebeskikbaarheidsfaktor wat 72,56-persent vir die afgelope week en 67,79-persent op ‘n jaargrondslag bereik het, die hoogste vlak sedert 2020. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê onbeplande onderbrekings het met 39,2-persent vir die jaar gedaal. Sewe provinsies is ook van die lasverminderingskedule verwyder, wat ongeveer 1,2-miljoen kliënte bevoordeel. Sy […]
# Activists and demonstrators are taking part in the annual remembrance walk for Uyinene Mrwetyana, saying the initiative honours her life while keeping her memory alive. Mrwetyana was raped and murdered in August 2019 at the Clareinch Post Office in Claremont. The walk, along Main Road between Claremont and the University of Cape Town, also […]
# Die vakbond Solidariteit sê gebrekkige bevorderingsprosesse het ‘n chroniese probleem binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens geword. Dit volg na ‘n uitspraak deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie wat bevind het SAPD Kaptein Christiaan du Plessis is onregverdig ‘n stasiebevelvoerderpos in Moorreesburg, Wes-Kaap, geweier en het hom vergoeding gelykstaande aan tien maande se salaris […]
# Trade union Solidarity says flawed promotion processes have become a chronic problem within the South African Police Service. This follows a Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration ruling that found SAPS unfairly denied Captain Christiaan du Plessis a station commander post in Moorreesburg, Western Cape, and awarded him compensation equivalent to ten months’ salary. […]
# Die Studenteraad van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie vra ‘n ondersoek na die instelling se finansiële bestuur, na weke van betogings en die opskorting van akademiese programme. Die studenteraad-president, Liyabulela Gela, sê studente, veral dié uit benadeelde omgewings, dra die las van beweerde finansiële wanbestuur. Gela het aan die SABC gesê hulle verlang […]
# Grenspolisie en gesamentlike taktiese spanne het hul optrede teen sigaretsmokkelary verskerp en verskeie smokkel-besendings ter waarde van miljoene rande onderskep. ‘n Vier-en-veertigjarige buitelandse burger is by Beitbrug in hegtenis geneem nadat 460 bokse onwettige sigarette ter waarde van ongeveer 2,1-miljoen-rand na bewering in ‘n vragmotor versteek was. Soortgelyke beslagleggings ter waarde van ongeveer twee-miljoen-rand […]
# Die politieke ontleder, Ntsikelelo Breakfast, sê die ANC se keuse van burgemeesterskandidate hierdie naweek is belangrik aangesien die party ‘n beduidende afname in steun op plaaslike regeringsvlak ervaar. Die ANC stel hierdie naweek sy 2026 Plaaslike Regeringsverkiesingsmanifes in Diepsloot, Gauteng, bekend. Breakfast het aan die SABC gesê die party het gesukkel met dienslewering en […]
# KwaZulu-Natal Hawks officer Deena Govender told the Madlanga Commission that gang-related shootings in Wentworth dropped to virtually zero following the deaths of taxi boss and tow-truck businessman Bevan Loftus and members of his gang. Govender said Loftus was a person of significant interest during investigations into shootings and killings in the area. He attributed […]