# ActionSA vra die regering van nasionale eenheid om spoedige ekonomiese hervormings deur te voer. Dit volg terwyl die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorberei om die nasionale begroting later die maand die derde keer ter tafel te lê. Alan Beesley van ActionSA sê die regering het misluk om aandag te gee aan ingewortelde probleme […]
# EFF leader Julius Malema says since US president Donald Trump assumed office in January, he has been engaged in what can be described as manipulation and extortion as his form of diplomacy. He addressed the second Central Command Team meeting in Bela Bela, Limpopo, over the weekend. Malema says under the principle of an […]
# The Western Cape High Court will this week hear the Green Connection and Natural Justice’s challenge over the environmental authorisation given to TotalEnergies for exploration off the coast from Cape Town to Cape Agulhas. The risks posed by oil and gas exploration include oil spills, climate change impacts and threats to small-scale fishers. The […]
# ANC secretary general Fikile Mbalula says the government of national unity and the budget will be on the agenda when the national officials and the national working committee meet today. This as Finance minister Enoch Godongwana is preparing to table the national budget for the third time in Parliament on May 21st. Briefing the […]
# ActionSA is calling on the government of national unity to deliver speedy economic reforms. This comes as Finance minister Enoch Godongwana prepares to table the national budget for the third time later this month. ActionSA’s Alan Beesley says the government has failed to address fundamental institutional problems that choke the economy, including prioritising key industries like […]
# Die minister van vervoer, Barbara Creecy, sê haar departement ondersoek, deur die Padverkeersbestuurskorporasie, die oorsaak van ‘n ongeluk die naweek in die Oos-Kaap wat die lewens van 15 mense geëis en vyf ander beseer het . Die botsing reg van voor tussen ‘n volgelaaide minibustaxi en ‘n bakkie het op die R-63 tussen Adelaide […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Afrikaner-kultuurgemeenskappe, soos Orania en Kleinfontein, hou geen bedreiging vir Suid-Afrika in nie; inteendeel, hulle dra by tot die land se groei. Kleinfontein, oos van Pretoria, het onlangs toenemende openbare aandag gekry, met die EFF én MK-party wat verontwaardiging uitgespreek het oor sy voortgesette beleid van segregasie. Jaco Mulder van die […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê hy is besig om ‘n ministeriële werkgroep aan te stel om die uitwerking van die onttrekking van navorsingsbefondsing deur die Amerikaanse regering te bepaal. Die VSA het navorsingsbefondsing wat belangrike biomediese, gesondheids- en verwante samewerkingsprogramme ondersteun, beëindig. Amerikaanse en Suid-Afrikaanse instellings en wetenskaplikes is […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê Suid-Afrika word gekonfronteer met voortdurende uitdagings van werkloosheid, misdaad en geweld teen vroue en kinders, wat alles vererger word deur die ekonomiese onsekerheid rondom die onlangse begrotingskrisis. Hy het sy party se tweede sentrale bevelspanvergadering in Bela-Bela, Limpopo, die naweek toegespreek. Malema sê die begrotingstryd is nie net ‘n […]