# The High Court in Pretoria is today hearing an application by the Presidency and the State Attorney to recoup over 28-million-rand in legal fees from former president Jacob Zuma in his personal capacity. In 2021, the Supreme Court of Appeal confirmed that Zuma was not entitled to continue receiving state funding to cover his […]
# Talle Suid-Afrikaanse kunstenaars word oorweeg vir die 2025 Grammy-benoemings. Dit sluit Sjava, Oscar Mbo, Cici, Abavuki en Heavy in. Die voorloper is Sjava wat oorweeg word vir beste wêreldwye musiekalbum vir Inkanyezi Live. Die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Cici, word oorweeg in die kategorie vir beste Afrika-musiekprestasie vir haar enkelsnit, Thula. Deep house-maestro Oscar […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die Driefontein-saak waaroor daar wyd berig is, het hernude kommer oor die onteieningsbevoegdhede van die staat laat ontstaan. Die Onteieningswet bepaal dat die regering grond sonder vergoeding mag onteien as dit in openbare belang is. Woordvoerder Makone Maja sê hulle benodig duidelikheid van die Departement van Openbare Werke en […]
# Die Kernbedryfsvereniging van Suid-Afrika doen ‘n beroep op die regering om beleggings in infrastruktuur vir kernenergie, asook vaardigheidsontwikkeling, navorsing en innovasie te ontsluit. Dit kom te midde van die verhoogde vraag na lae-koolstofenergie en kritieke minerale. Suid-Afrika wil vyfduisend-megawatt nuwe kernkapasiteit byvoeg in ‘n projek wat in vennootskap met die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie ingestel sal […]
# ActionSA het kommer uitgespreek oor die voortslepende versuim om die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar se misdaadstatistiek bekend te maak. Die syfers moes die einde van Augustus vrygestel word. Dereleen James van ActionSA sê hierdie jongste mislukking kom te midde van toenemende woelinge in die Polisieministerie wat gekenmerk word deur onsekerheid oor die waarnemende […]
# The Institute of Race Relations says the widely publicised Driefontein case has renewed concerns about the expropriating powers of the state. The Expropriation Act states that the government may expropriate land with nil compensation in the public interest. The IRR’s Makone Maja says they need clarity from the Department of Public Works and Infrastructure […]
# Several South African artists have earned consideration for the 2025 Grammy Awards. Among those honoured are Sjava, Oscar Mbo, Cici, Abavuki, and Heavy K. Leading the pack is Sjava, who is being considered for best global music album for Inkanyezi Live. Award-winning singer and songwriter Cici has earned consideration in the best African music […]
# Build One South Africa vra die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, om rekenskap te gee van die skoolverlatingskrisis in die land. Sowat 450-duisend leerders het uit die stelsel verdwyn voordat hulle graad 12 gehaal het. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê dringende ingryping is nodig om die probleem te hanteer. Hy sê dit […]
# Die Nasionale Ontwikkelingsagentskap sê armoede en voedsel-onsekerheid is onskeibaar. Vandag is Wêreldvoedseldag wat herdenk word onder die tema “Hand aan Hand vir Beter Voedsel en ‘n Beter Toekoms”. Die agentskap se woordvoerder, Lesego Ranchu, sê dit is belangrik om die koördinering van die voedselstelsel te versterk om die uitkoms van voldoende voedsel- en voedingsekerheid […]