# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê gesprekke met die Oekraïnse president, Volodimir Zelensky, sal fokus op die versekering van markte vir Suid-Afrikaanse produkte en toegang tot graan en kunsmis. Zelensky is op ‘n staatsbesoek aan Suid-Afrika. Die besprekings het ten doel om globale ontwrigtings in die voorsieningsketting op te los, wat veroorsaak is […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has appealed for South Africa’s help in securing the return of over 400 Ukrainian children taken to Russia during the war. Speaking via an interpreter during his visit to Pretoria, Zelensky said many of the children were taken against their will and are being held in harsh conditions. He thanked […]
# Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid het minister van Finansies, Enoch Godongwana, se besluit om die voorgestelde 0,5-persentasiepunt BTW-verhoging terug te trek, verwelkom. Terwyl hy die besluit prys, waarsku uitvoerende hoof Alan Mukoki, dat dit nie Suid-Afrika se ernstige skuld- en begrotingsuitdagings oplos nie. Mukoki beklemtoon die behoefte aan kundige finansiële ontleding op […]
# President Cyril Ramaphosa has renewed his call for an immediate and unconditional ceasefire in the Russia-Ukraine conflict. Speaking alongside Ukrainian president Volodymyr Zelensky in Pretoria, Ramaphosa highlighted South Africa’s role in the African Peace Initiative, which has consistently advocated for peace, diplomacy, and dialogue. He said the initiative not only calls for an end […]
# Die Patriotic Alliance het die DA gekritiseer omdat hy krediet vat vir die skrap van die 0,5-persentasiepunt BTW-verhoging. Volgens die party het die DA gepoog om die BTW-verhoging uit te buit deur aan te dring op privatisering en ander politieke eise, soos die verwydering van die Nasionale Gesondheidsversekering en die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette. […]
# Agriculture minister John Steenhuisen says talks with Ukrainian president Volodymyr Zelensky will focus on securing markets for South African produce and ensuring access to grain and fertilizer. Zelensky is on a state visit to South Africa. The discussions aim to address global supply chain disruptions caused by the ongoing war in Ukraine. Steenhuisen stressed […]
# Die Wetenskaplike en Nywerheids-navorsingsraad, in vennootskap met Use-It Waste Beneficiation en Key Bricks, het ‘n koste-doeltreffende boublok bekendgestel wat uit 70-persent herwonne bou-afval en glas vervaardig is. Die herwinbare ineenskakel-bakstene wat in KwaZulu-Natal tentoongestel is, benodig geen sement nie en vereenvoudig bouwerk. Dit het ten doel om behuisingskoste te verminder, onwettige storting te bekamp, […]
# GIWUSA verwelkom die verlangsaming van inflasie tot 2,7-persent in Maart, die laagste in byna vyf jaar. GIWUSA se leier, Mametlwe Sebei, sê egter die vakbond waarsku die werkersklas teen die wanindruk dat dit ‘n einde aan die lewenskoste-krisis aandui. Hy sê die stadiger tempo van prysstygings beteken nie dat pryse besig is om te […]
# The Patriotic Alliance criticised the DA for claiming credit for the reversal of the 0.5-percentage point VAT increase. According to the party, the DA attempted to leverage the VAT increase to push for privatisation and other political demands, such as the removal of the National Health Insurance and the Basic Education Laws Amendment Act. […]