# Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die infrastruktuurbelegging van een-duisend-miljard-rand wat in die nasionale begroting uiteengesit is, verwelkom. Die minister het die noodsaaklikheid beklemtoon om Infrastruktuur Suid-Afrika te formaliseer deur wetgewing om projekkoördinering en -uitvoering te lei. Macpherson sê ISA is die sleutel tot transformasie deur Suid-Afrika in ‘n konstruksieterrein te […]
# President Cyril Ramaphosa is in Washington, DC, where the White House is rolling out the red carpet for his official visit. US Colour Guard soldiers lined up with flags from all 50 states as Ramaphosa arrived to meet with President Donald Trump. The programme includes a ceremonial welcome, signing of the visitors’ book, a […]
# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging verwelkom die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se besluit om nie die Gesondheidsbevorderingsheffing, algemeen bekend as die suikerbelasting, in sy jongste begroting te verhoog nie. Die handhawing van die huidige koers vermy verdere skade aan werksgeleenthede in landelike gebiede in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die organisasie se voorsitter, Higgins Mdluli, sê die […]
# Public Works minister Dean Macpherson has welcomed the one-trillion-rand infrastructure investment outlined in the national budget. The minister stressed the need to formalise Infrastructure South Africa through legislation to lead project coordination and execution. Macpherson says ISA is key to transforming South Africa into a construction site, unlocking jobs and economic growth. He highlighted […]
# Die GOOD-party sê 2025 se begroting slaag daarin om ‘n fiskale gaping van 69-miljard-rand te vul, maar vertraag broodnodige hervormings. Die party waarsku dat besnoeiings aan voorpunt-dienste en -infrastruktuur dienslewering kan benadeel. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, het kommer uitgespreek oor vertragings met die opgradering van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se spoorweg-sinjaalstelsels en die […]
# SA Canegrowers welcomes Finance minister Enoch Godongwana’s decision not to increase the Health Promotion Levy, commonly known as the sugar tax, in his latest budget. Maintaining the current rate avoids further harm to jobs in rural areas of KwaZulu-Natal and Mpumalanga. The organisation’s chairperson, Higgins Mdluli, says the tax has caused significant damage since […]
# The GOOD Party says the 2025 budget manages to plug a 69-billion-rand fiscal gap, but delays much-needed reforms. The party warns that cuts to frontline services and infrastructure could hurt service delivery. GOOD secretary-general Brett Herron expressed concern about delays in upgrading the Passenger Rail Agency of South Africa’s rail signals and replacing US […]
# Die bekende Suid-Afrikaanse juwelier en filantroop, Jenna Clifford is op 64-jarige ouderdom oorlede na ‘n stryd teen kanker. Clifford is gisteraand, omring deur haar familie, vreedsaam oorlede. Clifford is geprys vir haar kreatiewe uitnemendheid, vriendelikheid en vrygewigheid. Haar familie het haar beskryf as ‘n mentor, ikoon en leier. ‘n Privaat begrafnis sal gehou word, […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die begroting vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se vredesending in die Demokratiese Republiek die Kongo verminder. Die begroting om die soldate veilig te onttrek het egter tot drie-miljard-rand gestyg. Godongwana het in sy begrotingsrede gesê hierdie verskuiwing weerspieël die beplande gefaseerde onttrekking uit die DRK, met meer […]