# Die MK-party sê die Spesiale Ondersoekeenheid se bevindings oor die verbeterings aan oudpresident Jacob Zuma se woning in Nkandla, KwaZulu-Natal, laat vrae ontstaan oor wie verantwoordelik gehou moet word vir die koste van die projek. Die sekretaris-generaal van die party, Sibonelo Nomvalo, sê die SOE se bevinding dat die betrokke argitek 156-miljoen-rand aan die […]
# Die MK-party het sy voorbereidings vir die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November verskerp met die bekendstelling van sy ‘Let Us Return to the People‘-veldtog. Volgens die party het meer as 300-duisend nuwe lede sedert Junie aangesluit. Sibonelo Nomvalo van die party het aan die media gesê die party het ‘n verkiesingsentrum in Johannesburg opgerig […]
# The MK Party has stepped up preparations for the 4 November local government elections, with the launch of its ‘Let Us Return to the People’, campaign. According to the party, more than 300-thousand new members have been signed up since June. MK’s Sibonelo Nomvalo told the media the party has set up an election […]
# Die vakbond GIWUSA sê getuienis wat by die Madlanga-kommissie na vore gekom het, benadruk die diep indringing van georganiseerde misdaadsindikate in Suid-Afrika se regs- en wetstoepassingstelsels. Sedert die Kommissie verlede jaar met sy werk begin het, het dit diepgewortelde korrupsie, politieke inmenging en misdadige infiltrasie blootgelê. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê polisie-samespanning met […]
# South Africa has submitted a dossier to the International Court of Justice, accusing Israel of failing to comply with the Court’s legally binding orders aimed at protecting Palestinians in Gaza from genocide. The Department of International Relations says the dossier was submitted on Tuesday to assist judges monitoring Israel’s compliance with the measures. More […]
# Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala gaan weer saam met die geskorste nasionale kommissaris van Polisie Fannie Masemola en verskeie senior polisiebeamptes in die Pretoriase Landdroshof verskyn, vir die beweerde onreëlmatige toekenning van die Medicare24 Tshwane-distriktender van 228-miljoen-rand aan Matlala. Die woordvoerder van die NVG, Henry Mamothame, sê Matlala se terugkeer volg nadat hy hom […]
# Businessman kingpin Vusimuzi “Cat” Matlala is set to rejoin suspended National Police Commissioner Fannie Masemola and several senior police officials in the Pretoria Magistrate’s Court on 29 September. This is in the alleged irregular awarding of the 228-million-rand Medicare24 Tshwane District tender to Matlala. NPA spokesperson Henry Mamothame says Matlala’s return is after he […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê wetstoepassingsagentskappe sal werk om ‘n veilige en beskermde omgewing te verseker voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Cachalia het aan die media gesê politieke geweld, insluitend aanvalle op raadslede en ander politieke verteenwoordigers, bedreig demokratiese deelname. Hy sê die polisie sal sulke gevalle ondersoek en […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking werk deur Suid-Afrika se diplomatieke missies in China om ses Suid-Afrikaners op te spoor wat in Nepal vermis word. Die ses, wat vermoedelik uit KwaZulu-Natal kom, is onbereikbaar sedert dodelike kitsvloede Woensdag die Bhote Koshi-riviergebied naby die Tibetaanse grens […]