# Die selfverklaarde profeet, Shepherd Bushiri en sy vrou, Mary Bushiri, het ʼn hersieningsaansoek by die Malawiese Hooggeregshof ingedien om die uitspraak oor hul uitlewering aan Suid-Afrika te verwerp. Die egpaar het in 2020 na Malawi gevlug nadat hulle hul borgtogvoorwaardes oortree het, wat tot Suid-Afrika se uitleweringsversoek gelei het. Hulle staar talle aanklagte in […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê die Wysigingswetsontwerp op Kopiereg en die Wysigingswetsontwerp op die Beskerming van Uitvoerende Kunste is niks minder nie as ‘n voortsetting van die sistematiese aanval op privaat eiendomsregte in Suid-Afrika. Die twee wetsontwerpe is deur die ANC by die Parlement ingedien. Bennie van Zyl van die TLU waarsku dat die […]
# Self-proclaimed prophet Shepherd Bushiri and his wife, Mary Bushiri, have filed a review application in the High Court of Malawi in Lilongwe to set aside the judgment ordering their extradition to South Africa. The controversial couple fled to Malawi in 2020 after failing to comply with their bail conditions, leading to South Africa’s extradition request. […]
# ʼn Senior FNB-ekonoom, Koketso Mano, sê met die oes van somergewasse in volle swang sal die jongste verlaging van die brandstofprys boere se winsgrens verhoog omdat dit ongeveer 13-persent van graanboere se insetkoste uitmaak. Albei grade petrol kos vyf-sent per liter minder terwyl die dieselprys met 37-sent per liter daal. Mano sê die sitrus-uitvoerseisoen […]
# Agricultural organisation TLU SA says the Copyright Amendment Bill and the Performers’ Protection Amendment Bill are nothing less than a continuation of the systematic assault on private property rights in South Africa. The two bills have been submitted to Parliament by the ANC. TLU SA’s, Bennie van Zyl, is warning that these bills, under the […]
# Die DA sê die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het versuim om bestaande eise te verwerk, ondanks die feit dat hulle die wetlike raamwerk, tyd en befondsing gehad het om dit te doen. Tot op hede is meer as 52-miljard-rand aan grondteruggawes bestee. Sonja Boshoff van die DA sê meer as vyfduisend-700 […]
# Die EFF sê hulle verwerp die verslag van die Parlement se staande komitee oor Finansies, wat die 2025 Fiskale Raamwerk en Inkomstevoorstelle insluit wat verlede maand deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ter tafel gelê is. Die goedkeuring van die fiskale raamwerk is ‘n sleutelstap in die begrotingsproses. Die raamwerk stel ekonomiese beleid […]
# Die VF Plus doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om te verduidelik hoekom hy die Nasionale Gesondheidsversekeringswet kort voor verlede jaar se verkiesing onderteken het. Dit volg na die president appèl by die Konstitusionele Hof oor die Hooggeregshofbeslissing dat hy redes moet verskaf. Philip van Staden van die VF Plus sê Ramaphosa se […]
# FNB senior economist, Koketso Mano, says with harvesting of summer crops in full swing, the latest fuel cut will boost farmers’ profitability as it accounts for almost 13-percent of input costs in grain production. Both grades of petrol have gone down by five cents a litre. Motorists are also now paying 37-cents less for diesel […]