# Die Stad Johannesburg is aangewys as ‘n finalis wat hoë lof ontvang het in ‘n kategorie van die Internasionale Vereniging van Tuinboukundige Produsente se Wêreld-Groenstad-toekennings vir 2026. Die stad se vergroeningsprojek wat deur Stadsparke en die Dieretuin gelei word, is een van drie internasionale finaliste. Die besturende direkteur, Thanduxolo Mendrew, sê die program gee […]
# The High Court in Limpopo, Polokwane, has suspended 33-year-old attorney Charlotte Tibana from practising law with immediate effect. The Legal Practice Council brought the urgent application amid allegations of trust account fraud. Tibana and her husband, Tshwane Metro Police official Peter Nonyane, face 43 charges including fraud, theft and money laundering. They are accused […]
# Missing In Southern Africa veroordeel geslagsgeweld nadat ‘n negende vrou se liggaam in Ekurhuleni, Gauteng, ontdek is. Die organisasie sê die jongste voorval in Dawnpark volg op soortgelyke ontdekkings in gebiede soos Kemptonpark en KwaThema. Woordvoerder Priya Ranchod sê elke slagoffer verteenwoordig ‘n verpletterde gesin. Sy vra dat vermiste persone dringend aangemeld word, aangesien […]
# Die eThekwini-munisipaliteit verwelkom Ethiopian Airlines se geskiedkundige besluit om vanaf 11 Desember vanjaar ‘n daaglikse regstreekse diens tussen Durban en Addis Abeba te begin. Passasiers en vragoperateurs tussen Durban en Oos-Afrika, asook ander internasionale bestemmings, moes tot dusver aansluitingsvlugte gebruik. Die munisipaliteit se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die nuwe roete versterk KwaZulu-Natal se posisie […]
# The National Transmission Company South Africa says it needs about 440-billion-rand in investment over the next decade for transmission expansion and grid access. This as they prepare for Windaba 2026 in Cape Town next month. CEO Monde Bala says the investment will fund around 14-thousand-500 kilometres of high-voltage power lines and new transformer capacity. […]
# Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sê die regering wil dialoog met Washington voortsit, selfs in ‘n moeilike diplomatieke tyd. Amerika het nuwe beperkings ingestel op persone wat volgens hom verantwoordelik is vir of medepligtig is aan beleid wat rasgegronde diskriminasie bevorder, dreigende geweld teen rasse- of etniese minderhede aanhits, of onteiening sonder […]
# Missing In Southern Africa has condemned gender-based violence following the discovery of a ninth woman’s body in Ekurhuleni, Gauteng. The organisation says the latest case in Dawn Park follows similar discoveries in areas such as Kempton Park and KwaThema. Spokesperson Priya Ranchod says every victim represents a devastated family. She urges urgent reporting of […]
# The City of Johannesburg has been named a Highly Commended Finalist in the Living Green for Health and Wellbeing category of the International Association of Horticultural Producers World Green City Awards 2026. The city’s Greening the City initiative, led by Johannesburg City Parks and Zoo, is among three international finalists. Managing Director Thanduxolo Mendrew […]
# Women in Need vra president Cyril Ramaphosa om te sorg dat die klassifikasie van geslagsgeweld en vrouemoord tot ‘n nasionale ramp lei tot dringende, meetbare en goed-befondsde optrede. Dit volg op die ontdekking van nege vroue se liggame in Ekurhuleni. Woordvoerder Dorothy Mabelebele sê die Raad op Geesteswetenskaplike Navorsing se ondersoek na geslagsgeweld en […]