# Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê die taakspan vir politieke moorde het slegs by die ondersoek na die moord op die ingenieur Armand Swart aangesluit nadat hy en sy kollega, Getuie B, onder 24-uur-beskerming geplaas is. Hy sê hulle veiligheid is deur Misdaadintelligensie oorgeneem. Getuie A het bygevoeg die verskuiwing na veilige huise […]
# Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge versoek die Departement van Binnelandse Sake om dringend stelselonderbrekings en agterstande by alle Vlugtelingontvangskantore reg te stel. Die woordvoerder, Bernard Kayitare, sê die patroon van stelselonderbrekings het ‘n meganisme vir uitsluiting geword, wat duisende mense kwesbaar laat vir arres en deportasie weens dokumente wat verval het en […]
# The National Research Foundation of South Africa has announced the culmination of its funding call under the Belmont Forum Collaborative Research Action initiative. A total of ten transdisciplinary research projects were selected for funding. Spokesperson Bongani Nkosi says 172 pre-proposals and 59 full proposals were submitted to the NRF by researchers from across the […]
# The UDM is calling on government to prioritise staff safety by conducting urgent risk assessments across municipalities. The party says firefighters came under attack this week while responding to a shack fire in the Elias Motswaledi Informal Settlement in Soweto. UDM acting secretary-general, Zandile Phiri says until law and order is restored and the dignity […]
# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het voor die Parlement se ad hoc-komitee enige verbintenis met die omstrede sakeman, Vusimuzi “Cat” Matlala, ontken. Mchunu het aan parlementslede gesê dat hy Matlala nog nooit ontmoet of met hom gepraat het nie, en verklaar dat sy prokureurs ‘n beëdigde verklaring van Matlala se regspan verkry […]
# Witness A has told the Madlanga commission that the political killings task team only joined engineer Armand Swart’s murder investigation after he and his colleague, Witness B, were placed under 24-hour protection. He said their safety was taken over by Crime Intelligence. Witness A added that being moved to safe houses changed their lives […]
# Die Referendum-party verwelkom die Demokratiese Alliansie se Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal en sê dit stem ooreen met sy eie Wetsontwerp op Nie-rassigheid wat in Julie ingedien is. Phil Craig van die party sê hy kritiseer die Swart Ekonomiese Bemagtingsbeleid wat ongelykheid laat voortduur en voer aan dat nie-rassigheid ‘n grondwetlike noodsaklikheid is. […]
# Suspended Police minister Senzo Mchunu has denied any association with controversial businessman Vusimuzi “Cat” Matlala before Parliament’s Ad Hoc Committee. Mchunu told members of Parliament he has never met or spoken to Matlala, stating that his lawyers obtained an affidavit confirming this from Matlala’s legal team:
# FNB is bekroon met vier toekennings vir uitnemendheid in kunsmatige intelligensie tydens die eerste 2025 Wêreld KI-toekennings, wat deur The Digital Banker. aangebied is. Die bank sê die toekennings vir 2025 is bedoel om organisasies en spanne te meet en te vereer vir deurbraak-KI-gedrewe produkte en dienste wat operasionele doeltreffendheid bevorder en besluitneming verbeter […]