# James McCallum van Kaapstad, bekend as die ‘Man in ‘n Pak’, maak gereed om die wêreldrekord vir die vinnigste halfmarathon in ‘n volle pak klere by die komende 21 kilometer Kaapstad-hardloopfees te probeer oortref. McCallum se waaghalsige wedloop ondersteun Jumping Kids, ‘n organisasie sonder winsoogmerk wat gestremde atlete bemagtig. Hy hoop om gewone mense […]
# Die GOOD-party sê president Cyril Ramaphosa het prysenswaardige volwassenheid en staatsmanskap getoon te midde van wat duidelik ‘n beplande vals nuus-hinderlaag was deur sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, en sy span. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dit het as ‘n roetine fotogeleentheid begin, maar vinnig in ‘n politieke toneelstuk ontaard:
# The GOOD Party says the relationship between AfriForum and the DA is troubling, given that the one has been responsible for trashing South Africa’s integrity in the US, while the other is part of the government of national unity. The GOOD Party secretary-general, Brett Herron says AfriForum started legal action against Tshwane over new […]
# Water van die Lesotho-Hoogland-waterprojek vloei weer, ná maande van onderhoudswerk. Die hervullingsproses het hierdie week begin met die water wat gister die Klein Caledon-tonnel bereik het en teen vandag by die Asrivier-uitvloei in Clarens verwag word. Daar was vertragings aan Lesotho se kant van die tonnelstelsel, wat sedert 1 Oktober gesluit is, terwyl Suid-Afrika […]
# Die ATM sê die begroting wat deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorgelê is, spreek nie die dringende behoeftes van die meerderheid landsburgers aan nie. Woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê hierdie begroting prioritiseer die belange van die regering van nasionale eenheid se vennote en is hoofsaaklik daarop gemik om hul politieke […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het Suid-Afrika se padkaart vir digitale transformasie uiteengesit. Hy het gister die Suid-Afrika-Frankryk Beleggingskonferensie in Parys toegespreek en die toenemende belangrikheid van digitale tegnologieë vir ekonomiese groei beklemtoon. Hy sê Suid-Afrika sal fokus op die ontwikkeling van sleutel digitale vaardighede soos kunsmatige intelligensie, datawetenskappe en kuberveiligheid:
# Water from the Lesotho Highlands Water Project is flowing again after months of maintenance. The refill process began this week, with water reaching the Little Caledon tunnel yesterday and expected at the Ash River Outfall in Clarens by today. The tunnel system, closed since 1 October, saw delays on Lesotho’s side, while South Africa […]
# The GOOD Party says president Cyril Ramaphosa demonstrated commendable maturity and statesmanship in the face of what was clearly a choreographed fake news ambush by US president Donald Trump and his team. Secretary-general, Brett Herron says what began as a routine photo opportunity quickly descended into political theatre:
# Suid-Afrika se skuldkoste styg skerp, met skuldbetalings wat nou 22 sent van elke rand wat ingevorder word, insluk. Ekonoom, Phelisa Nkomo, waarsku dat dit kommer wek oor ‘n potensiële skuldstrik. Terwyl baie lande skuld produktief gebruik om infrastruktuur soos paaie en telekommunikasie te bou, sê sy dat Suid-Afrika uitdagings in die gesig staar oor […]