# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het bewerings verwerp dat sy nie opgetree het teen onreëlmatighede by Suid-Afrikaanse Toerisme nie. De Lille het in die Parlement gereageer op vrae oor die ontbinding van die raad en ontken bespiegelings dat sy dissiplinêre stappe teen die uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, geblok het. Sy sê mediaberigte […]
# ActionSA sê die Parlement moet optree om staatswerkers se pensioene teen korrupsie te beskerm. Die party het die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge versoek om die leierskap van die Agentskap vir die Administrasie van Regeringspensioene en die minister van Finansies, Enoch Godongwana, te ontbied ná berigte rakende spookwerkers. Matthew George van ActionSA […]
# Die Protea-Landdroshof het die saak teen die beskuldigdes in die moord op die Gautengse verkeersbeampte Chesnay Keppler na die Hooggeregshof in Johannesburg oorgeplaas vir ‘n voorverhoor vanaf volgende Donderdag. Die voormalige polisiebeampte Mandla Buthelezi en sy medebeskuldigde, Llewellyn Mayers, staan tereg op aanklagte van onder meer moord, poging tot moord, regsverydeling en oortreding van […]
# Die vakbondfederasie Saftu sê die motorbedryf staan voor ‘n bloedbad ná Ford se plan om poste te besnoei by sy aanlegte in Gauteng en die Oos-Kaap. Die federasie het by die metaalwerkersvakbond Numsa aangesluit om die afleggings te veroordeel en waarsku dit volg op die hakke van besnoeiings by Mercedes-Benz en ArcelorMittal Suid-Afrika, wat […]
# Die Vakbondfederasie Saftu sê ArcelorMittal Suid-Afrika se sluiting van lang staalbedrywighede in Newcastle en Vereeniging, en die bedreigde toekoms van Vanderbijlpark, is ‘n nasionale ramp. Die federasie blameer dekades van privatisering, korporatiewe gierigheid en regeringsmislukking vir die ineenstorting, en waarsku dat duisende werksgeleenthede en hele gemeenskappe in gevaar is. Asive Dyani van Saftu doen ‘n […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the Pretoria High Court’s dismissal of a Section 174 application by accused number four, Mthokozisi Maphisa, in the Senzo Meyiwa murder trial. Judge Ratha Mokgatlheng ruled there is prima facie evidence requiring answers. Maphisa and four co-accused face charges including murder, attempted murder, and robbery. NPA spokesperson Lumka […]
# Employment and Labour minister, Nomakhosazana Meth has expressed deep concern over the ongoing retrenchments, resulting in heavy job losses. ArcelorMittal plans to shut down ots long steel business by the end of this month, which will cut over three-thousand jobs and put another 100-thousand downstream at risk. Ministry spokesperson Thobeka Magcai, says Ford has […]
# Tourism minister Patricia de Lille has rejected claims that she failed to act on irregularities within South African Tourism. Responding in Parliament to questions on the board’s disbandment, De Lille dismissed suggestions that she blocked disciplinary action against the CEO, Nombulelo Guliwe. She said media perceptions painted her unfairly, insisting she is providing facts […]
# The Protea Magistrate’s Court has transferred the case against the accused in Gauteng traffic warden Chesnay Keppler’s murder to the Johannesburg High Court for a pre-trial hearing from next Thursday. Former policeman Mandla Buthelezi and co-accused Llewellyn Mayers face charges including murder, attempted murder, defeating the ends of justice, and contravening the Independent Police […]