# Former Police minister Bheki Cele has denied ever authorising the dissolution of the Political Killings Task Team during his tenure. Cele told Parliament’s ad hoc committee that the team was still active ahead of last year’s May elections and no decision to disband it was made. He questioned suspended Police minister Senzo Mchunu’s claim […]
# Build One South Africa says six-billion-rand in municipal water and sanitation funds have gone unspent over the past five-years, leaving millions of South Africans without reliable access to clean water. The party warns government mismanagement is deepening the water crisis, particularly in the Eastern Cape, Limpopo, and Gauteng. Speaking in Parliament, BOSA deputy leader […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, het inwoners gevra om die polisie te ondersteun in hul pogings om misdaad te bestry en gemeenskapsveiligheid te verseker. Ntuli het tydens die KZN-beleggingskonferensie in Durban die polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, geprys vir sy onbevooroordeelde diens. Sy opmerkings volg te midde van bewerings oor politieke inmenging. Die premier het […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het die ontbinding van die Taakspan vir Politieke Moorde as ‘n groot terugslag beskryf. Cele het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy het van die besluit gehoor deur ‘n brief van die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu. Cele het ook sy skok uitgespreek nadat […]
# Die Padongelukkefonds sê hy is nie outomaties aanspreeklik vir vergoeding na die busongeluk in Limpopo verlede week nie. Die ongeluk het die lewens van 43 mense geëis. Die fonds beklemtoon elke eis moet afsonderlik ingedien en beoordeel word kragtens die Wet op die Padongelukkefonds, en aanspreeklikheid is net moontlik indien die ongeluk onregmatig veroorsaak […]
# Former Police minister Bheki Cele has described the Political Killings Task Team’s disbandment as a major setback. Cele told Parliament’s ad hoc committee that he learned of the decision through a letter by suspended Police minister, Senzo Mchunu. Cele also expressed shock after KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi called suspended deputy National Police Commissioner, […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, skryf sy skorsing in 2011 en latere ontslag as nasionale kommissaris toe aan sy weiering om sekere bevele uit te voer en nie oor wangedrag nie. Hy het voor die Parlement se ad hoc-komitee getuig dat hy beskuldig is oor ‘n huurkontrak vir ‘n nuwe polisiehoofkwartier nadat […]
# KwaZulu-Natal premier Thami Ntuli has urged residents to support the police in their efforts to combat crime and ensure community safety. Speaking at the KZN Investment Conference in Durban, Ntuli praised KZN Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi for serving without fear or favour. His remarks come amid political interference allegations. The premier stressed that safer […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, het onthul dat Suid-Afrika amper sy gasheerregte vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi verloor het weens veiligheidsredes. Hy het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê Australië en Duitsland was bereid om as gashere oor te neem. Cele sê hy het ‘n span polisie-generaals bymekaargemaak en na Zürich gereis […]