# Die Padongelukkefonds sê hy is nie outomaties aanspreeklik vir vergoeding na die busongeluk in Limpopo verlede week nie. Die ongeluk het die lewens van 43 mense geëis. Die fonds beklemtoon elke eis moet afsonderlik ingedien en beoordeel word kragtens die Wet op die Padongelukkefonds, en aanspreeklikheid is net moontlik indien die ongeluk onregmatig veroorsaak […]
# Former Police minister Bheki Cele has described the Political Killings Task Team’s disbandment as a major setback. Cele told Parliament’s ad hoc committee that he learned of the decision through a letter by suspended Police minister, Senzo Mchunu. Cele also expressed shock after KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi called suspended deputy National Police Commissioner, […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, skryf sy skorsing in 2011 en latere ontslag as nasionale kommissaris toe aan sy weiering om sekere bevele uit te voer en nie oor wangedrag nie. Hy het voor die Parlement se ad hoc-komitee getuig dat hy beskuldig is oor ‘n huurkontrak vir ‘n nuwe polisiehoofkwartier nadat […]
# KwaZulu-Natal premier Thami Ntuli has urged residents to support the police in their efforts to combat crime and ensure community safety. Speaking at the KZN Investment Conference in Durban, Ntuli praised KZN Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi for serving without fear or favour. His remarks come amid political interference allegations. The premier stressed that safer […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, het onthul dat Suid-Afrika amper sy gasheerregte vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi verloor het weens veiligheidsredes. Hy het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê Australië en Duitsland was bereid om as gashere oor te neem. Cele sê hy het ‘n span polisie-generaals bymekaargemaak en na Zürich gereis […]
# WhatsApp-gesprekke wat as bewysstukke by die Madlanga-kommissie ingedien is, dui op voortdurende oorbetalings tussen Richard Shibiri van die polisie-eenheid vir georganiseerde misdaad en die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala, wat van poging tot moord aangekla word. Getuie B het aan die kommissie gesê ondersoekbeamptes was glo geskok om die noue verbintenis tussen die twee te […]
# The Road Accident Fund says it’s not automatically liable for compensation following last week’s bus crash in Limpopo, which claimed the lives of 43 people. The fund emphasised that each claim must be lodged and assessed individually under the RAF Act, and liability only arises if the accident was wrongfully caused. RAF spokesperson McIntosh […]
# Tax Justice South Africa verwelkom ondernemings om die stryd teen onwettige sigarethandel te verskerp. Die stigter, Yusuf Abramjee, het aan die parlementêre portefeuljekomitee oor Gesondheid gesê die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, het ‘n omvattende plan uiteengesit om kapasiteit te herbou en strenger strawwe aan oortreders op te lê. Hy sê die […]
# Die Department van Bosbou, Visserye en die Omgewing het bevestig dat geen naamsverandering vir die Nasionale Krugerwildtuin gemagtig is nie. Die amptelike naam bly onveranderd kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebiede. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê daar is geen planne of versoeke om die reservaat se naam te verander nie. […]