# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het die MK-party se oproep verwerp om die RISE Mzansi-parlementslid, Makashule Gana, as voorsitter van die Parlement se Artikel 89-ampsklagkomitee te verwyder. Die MK se parlementêre leier, John Hlophe, voer aan Gana is nie onpartydig nie, omdat sy party deel is van die Regering van Nasionale […]
# The Congress of Democratic Taxi Associations and the Cape Amalgamated Taxi Association have signed a peace and ceasefire agreement aimed at ending disputes between the two taxi associations. The deal follows government-led mediation, with both parties committing to resolve future disagreements through established channels. The South African National Taxi Council Western Cape has welcomed […]
# National Assembly Speaker Thoko Didiza has rejected the MK Party’s call to remove RISE Mzansi Member of Parliament Makashule Gana as chair of Parliament’s Section 89 Impeachment Committee. MK parliamentary leader John Hlophe argued Gana could not be impartial because his party is part of the Government of National Unity. Gana was elected 19 […]
# Northern Cape police say sexual offences increased by 32-point-five percent between April and June, with rape cases rising by 43.4-percent. Provincial Police Commissioner Koliswa Otola says many victims know their alleged perpetrators, some rape cases involve children of the same age, while others involve older offenders. She is urging communities to work closely with […]
# Die parlementêre leier van die MK-party, John Hlophe, sê die party wil hê die voorsitter van die Artikel 89-ampsklagkomitee, Makashule Gana, moet homself onttrek omdat sy party, Rise Mzansi, deel is van die Regering van Nasionale Eenheid. Hlophe het in ‘n onderhoud met die SABC gesê daar is kommer oor Gana se onafhanklikheid in […]
# Retired Justice Mbuyiseli Madlanga says millions of South Africans are yet to fully experience the rights and freedoms guaranteed by the Constitution. Speaking at the Rabinowitz Lecture at the University of Cape Town, Madlanga pointed to persistent inequality, concerns over justice and accountability, and challenges within state institutions. He emphasised that urgent action is […]
# Die busmaatskappy, Putco sê sy bedryfsuitgawes het van 25- tot 35-persent gestyg na Woensdag se brandstofprysverhoging. Die maatskappy waarsku pendelaars kan in die komende maande nog ‘n tariefverhoging ervaar, veral as gevolg van hoër dieselkoste. Putco het tariewe in Junie met tien-persent verhoog. Die woordvoerder, Lindokuhle Xulu sê brandstofbesteding het van ongeveer 42-miljoen-rand tot […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die Palestine Solidarity Campaign en ander betogers verbied om bewerings te maak wat Cape Union Mart en sy uitvoerende voorsitter, Philip Krawitz, met volksmoord in Gaza verbind. Dit volg na ‘n regsgeding oor betogings en boikotveldtogte buite winkels. Die kleinhandelaar en Krawitz het aangevoer beskuldigings dat hulle volksmoord befonds en […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners wa kwalifiseer om bloed te skenk met nasionale voorrade wat onder druk verkeer. Die Bloeddiens sê hulle moet drie-duisend-500 eenhede per dag insamel om ‘n vyf-dae-voorraad te handhaaf, maar huidige skenkings skiet tekort. Die diens vra gereelde, eerstekeer- en vervalde skenkers, veral dié in die […]