# Die ANC het president Cyril Ramaphosa gevra om die leierskapskrisis binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens dringend aan te spreek, ná plofbare bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die ANC sê die bewerings bedreig die integriteit van wetstoepassing en die strafregstelsel. Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het aan die media gesê die oppergesag van die reg […]
# The ANC has called on president Cyril Ramaphosa to urgently address the leadership crisis within the South African Police Service, following explosive allegations made by KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi. The ANC says the allegations threaten the integrity of law enforcement and the criminal justice system. ANC secretary-general Fikile Mbalula told the media the […]
# Business Leadership South Africa sê dringende optrede is nodig om netwerkknelpunte op te los. Die organisasie sê vordering is wel gemaak na samewerking met die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, maar vertragings met die ontsluiting van privaat belegging en die koppeling van hernubare energieprojekte is ‘n bekommernis. Die uitvoerende hoof van BLSA, […]
# The MK-party sê 7 Julie is a pynvolle herrinering van voormalige president Jacob Zuma se inhegtenisneming in 2021, en het dit ‘n dag van nasionale skande beskryf. Die party beweer Zuma se 15-maande vonnis was polities gemotiveerd en was sonder ‘n regverdige verhoor opgelê. Hy sê die Konstitusionele Hof se besluit het die dodelike […]
# Cooperative Governance and Traditional Affairs minister Velenkosini Hlabisa says over 1.25-billion-rand will be disbursed for disaster relief following the June floods. Hlabisa confirmed that municipalities and provinces have adjusted budgets to address damage. The Disaster Response and Recovery Grants will target poor infrastructure and planning with the Eastern Cape province alone receiving 504-million-rand of […]
# Business Leadership South Africa says urgent action is needed to resolve grid bottlenecks that are stalling energy reform. The organisation says while progress has been made through cooperation with Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa, delays in unlocking private investment and connecting renewable energy projects are concerning. In her weekly newsletter, CEO Busisiwe Mavuso […]
# Die DA sê die oudminister van Maatskaplike Ontwikkeling, Susan Shabangu, het die uitvoerende hoof van SASSA, Busisiwe Memela-Khambula, in 2019 onregmatig aangestel teen ‘n salaris van 2,65-miljoen-rand, in stede van die goedgekeurde 1,88-miljoen-rand. Alexandra Abrahams van die DA sê ‘n verslag van die Openbare Beskermer het bevind die aanstelling oortree wettige prosedures en is […]
# Die Oos-Kaapse Regterpresident, Selby Mbenenge het sy belangstelling in die Hooggeregshof-sekretaresse Andiswa Mengo erken, maar het ontken dat hy ooit vir haar eksplisiete beelde gestuur het. Tydens sy getuienis voor die Regterlike Tribunaal, het Mbenenge die bewerings van seksuele teistering as kwaadwillig beskryf met die bedoel om hom te verneder. Hy het die idee […]
# Die burgerlike samelewingsbeweging NotInMyName het die regering versoek om die nasionale dialoog onmiddellik op te skort en aangevoer dat dit geldmors is terwyl misdaad en korrupsie buite beheer is. Siyabulela Jentile van die beweging sê die onlangse moord van die Ekurhuleni-ouditeur, Mpho Mafole, wat na bewering gekoppel is aan ‘n skandaal van twee-miljard-rand, en […]