# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het ‘n ondersoek gelas nadat die spesiale verslaggewer van die Verenigde Nasies oor die besette Palestynse gebiede, Francesca Albanese, onreëlmatig deur ‘n balju met hofstukke beteken is. Die voorval het plaasgevind terwyl Albanese Saterdag in Suid-Afrika was vir ‘n geleentheid van die Nelson Mandela-stigting. Die […]
# The government has released a series of Requests for Information to gather ideas and investment from the private sector for modernising and growing South Africa’s rail system. The request encompasses a range of areas, including fare collection systems, depot management, and the commercialisation of the Passenger Rail Agency of South Africa’s fibre network to […]
# Justice and Constitutional Development minister, Mmamoloko Kubayi, has launched an investigation after the United Nations Special Rapporteur on the Occupied Palestinian Territories, Francesca Albanese, was irregularly served with court papers by a sheriff. The incident occurred while Albanese was in South Africa for a Nelson Mandela Foundation event on Saturday. The department confirmed that […]
# Die Jacob G. Zuma-stigting het kennis geneem van die hersirkulasie van ‘n ou fondsinsamelingsplakkaat vir president Zuma se regskoste. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê die stigting het geen fondsinsamelingsveldtogte van hierdie aard gemagtig nie. Hy het herhaal die stigting sal slegs reaksie lewer op die onlangse uitspraak teen die voormalige president om […]
# Die MK-party sê hulle waarsku dat Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys nie noodwendig lei tot groter beleggings of beter ekonomiese omstandighede vir mense nie. Des Van Rooyen van MK sê dis nog ‘n illusie wat deur die eerste wêreld aangebied word, wat voorhou dat slegs die nakoming van en belyning […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het die raadgewende opinie van die Internasionale Geregshof verwelkom wat die Palestynse volk se reg op ‘n onafhanklike en soewereine staatskap en selfbeskikking herbevestig. Pius Vilakati van die SAKP sê hierdie grondliggende reg is deur die apartheid-Israel-regime onderdruk sedert Palestina vanaf 1947 binnegeval en beset is. Hy sê die regime het […]
# Die MK-party sê hy het sy oproep vir omvattende leefstyloudits vir alle lede van die regbank wat deur die staatskas befonds word, herhaal. Dit volg op die plofbare getuienis by die Madlanga-kommissie wat beweer dat die waarnemende regterpresident van Gauteng, regter Aubrey Ledwaba, omgekoop is vir 2,5-miljoen-rand om borgtog aan die vermeende kartelbaas Katiso […]
# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om dringend Suid-Afrika se amptelike inskrywings vir die 2026 Oscar-toekennings te befonds. Die party sê privaat instellings soos MultiChoice en AFDA het reeds hul steun toegesê, terwyl die Stad Kaapstad en die Nasionale Film- en Videostigting hulle nou amptelik […]
# Die Activists and Citizens Forum doen ‘n beroep op die Teen-korrupsie-ondersoekdirektoraat om Hangwani Maumela en almal wat daarvan beskuldig word dat hulle die meer as 2-miljard-rand by die Tembisa-hospitaal geplunder het, onmiddellik in hegtenis te neem. Forumwoordvoerder, Dennis Bloem, sê geen arrestasies is gemaak nadat die SOE en die Batebeslagleggingseenheid die eiendom van een […]