# Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, sê die land se verwydering van die gryslys is ‘n mylpaal op ‘n langtermynreis na die bou van ‘n sterk en veerkragtige finansiële ekostelsel. Suid-Afrika is amptelik van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys afgehaal ná hy suksesvol belangrike hervormings ingestel het om geldwassery en die finansiering […]
# The South African Revenue Service Commissioner, Edward Kieswetter, says the country being removed from the grey list is a milestone on a long-term journey toward building a robust and resilient financial ecosystem. South Africa officially exited the Financial Action Task Force greylist after successfully implementing key reforms to combat money laundering and the financing […]
# President Cyril Ramaphosa sê die ekonomiese verhouding tussen Suid-Afrika en Maleisië hou enorme potensiaal in. Suid-Afrika is Maleisië se grootste handelsvennoot in Afrika. Ramaphosa het ‘n openbare lesing gelewer toe hy vandag ʼn eredoktorsgraad in Internasionale Betrekkinge van die Universiteit van Malaya ontvang het. Hy sê die twee nasies bou handel- en beleggingsbande op […]
# President Cyril Ramaphosa sê konflik en oorloë, handelsgeskille, die energieoorgang en die pas van die digitale rewolusie hervorm die internasionale orde. Hy het vandag ʼn openbare lesing by die Universiteit van Malaya gelewer. Ramaphosa sê die Israel-Hamas-skietstilstand word verwelkom, maar volgens hom bestaan kommer oor voortgesette aanvalle op Gaza en die Wesoewer. Hy sê […]
# President Cyril Ramaphosa says the economic relationship between South Africa and Malaysia holds immense potential. South Africa is Malaysia’s largest trading partner in Africa. The president delivered a public lecture on the occasion of his conferment of an honorary doctorate in International Relations by the University of Malaya today. Ramaphosa says on the foundation […]
# President Cyril Ramaphosa says conflicts and wars, contestations over trade, the energy transition and the pace of the digital revolution are reshaping the international order. He gave a public lecture at the University of Malaya today. Ramaphosa says the Israel-Hamas ceasefire is welcomed, but the concern is that it is being undermined by continued […]
# Die Presidensiële Klimaatkommissie sê terwyl Suid-Afrikaanse klimaatfinansieringsvloei ‘n positiewe opwaartse neiging toon, moet beleggings ten minste twee- tot drievoudig toeneem om aan beleggingsbehoeftes te voldoen. Binnelandse bronne dra byna 60-persent van die totale klimaatfinansiering by, terwyl internasionale klimaatfinansieringsbronne die ander 40-persent bydra. Die kommissie sê energie oorheers klimaatbeleggings, met ‘n jaarlikse gemiddelde van 139,5-miljard-rand, […]
# Die Oos-Kaapse regering het die nuwe Mej. Suid-Afrika, Qhawekazi Mazaleni, gelukgewens. Die 24-jarige, wat in die Falakahla-neersetting in Dutywa gebore en in Oos-Londen getoë is, is Saterdag as Mej. Suid-Afrika tydens ‘n spog-seremonie by die SunBet Arena in Menlyn, Pretoria-Oos gekroon. Nog ‘n Oos-Kaapse skoonheid, Melissa Nayimuli, is die nuwe Mej. Heelal SA en […]
# Die ANC herdenk vandag die lewe en nalatenskap van die struggle-ikoon en gewese partypresident, wyle Oliver Tambo. Hy was drie dekades lank die ANC-president in ballingskap, en het ʼn belangrike rol gespeel om internasionale steun teen apartheid te kry. Die geleentheid vind in Ekurhuleni plaas en sluit ʼn kransleggingseremonie in terwyl adjunkpresident Paul Mashatile […]