# Not-In-My-Name het die Nasionale Vervolgingsgesag veroordeel nadat die Hooggeregshof in Gqeberha sy aansoek verwerp het om duidelikheid oor die onlangse onskuldigbevinding van die Nigeriese tele-evangelis Timothy Omotoso. Hy en sy medebeskuldigdes is vrygespreek op onder meer verkragting en mensehandel. Die groep sê dit het gebeur omdat die NVG versuim het om ‘n sterk saak […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan nou die Appèlhof nader na sy aansoek vir uitklaring oor die vryspraak van die televisievangelis, Timothy Omotoso, van die hand gewys is. Omotoso en twee medebeskuldigdes is vrygespreek op 32 ernstige aanklagte insluitende verkragting en mensehandel. Die Hooggeregshof in Gqeberha het beslis die Staat moet eers ’n appèl indien. Die […]
# Die African Transformation Movement sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is onderbefonds en is nie voorbereid om toenemende bedreigings teen te staan nie. Die party sê die ontplooiing na die Demokratiese Republiek die Kongo het die gevare daarvan blootgelê om swak toegeruste soldate na konflikgebiede te stuur. Hy waarsku teen groeiende bedreigings soos misdaad, terrorisme […]
# Parliament’s joint committee on Ethics and Members’ Interests has recommended the suspension of National Coloured Congress leader Fadiel Adams for 15-days and a salary cut. The committee says Adams brought Parliament into disrepute with a racist, sexist and derogatory video posted on Facebook. According to News24, in the clip, he attacked a DA member […]
# Die DA veroordeel die besluit van die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om befondsing aan nasionale sport federasies te verminder. Die party sê dit ondermyn grondvlakontwikkeling en bedreig Suid-Afrika se Olimpiese toekoms. Joe McGluwa van die DA sê die party sal voortgaan met ‘n dringende toesigvergadering in die parlementêre portefeuljekomitee vir […]
# The DA says diversifying export markets is key to protecting the agriculture sector, as new US tariffs on local exports are set to take effect from 1 August. The party welcomes progress in expanding trade to countries like China, Japan, India, and Iran, especially for avocados, maize, beef, lamb, grapes, and citrus. The DA’s […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sal borgtog vir een van die vier verdagtes in die 2022-moord op DJ Sumbody teenstaan. Die verdagtes, wat die voormalige provinsiale bestuurder van die Nasionale Loteryraad in Gauteng, Katiso KT Molefe, insluit, het vanoggend in die Alexandra Landdroshof verskyn. Die polisie het bevestig die moordwapen is gekoppel aan tien ander misdade, […]
# The National Prosecuting Authority will now approach the Supreme Court of Appeal following the dismissal of its application for clarification on the acquittal of televangelist Timothy Omotoso. Omotoso and two co-accused were acquitted of 32 serious charges including rape and human trafficking. The High Court in Gqeberha ruled the State must first file an […]
# South Africa through the Small Business Development Department is hosting the first-ever Global small and medium-sized enterprises Ministerial Meeting in Johannesburg. The three day summit marks a historic first for Africa. Organised by the International Trade Centre and the UN small business agency, key themes include digital transformation, access to finance, and green transition. […]