# KwaZulu-Natal lei ‘n Paasfees-padveiligheidsveldtog in verskeie provinsies, waarby Gauteng, die Vrystaat en Mpumalanga aangesluit het, aangesien baie mense na toeristebestemmings en godsdienstige byeenkomste reis. Die LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sal die plan vandag in Mandeni bekendstel, met die doel om padongelukke en sterftes te verminder. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle […]
# KwaZulu-Natal is leading a multi-province Easter road safety campaign, joined by Gauteng, Free State, and Mpumalanga, as many people head to tourist destinations and religious services. Transport and Human Settlements MEC Siboniso Duma will launch the plan today in Mandeni, aiming to reduce road accidents and fatalities. The department’s Ndabezinhle Sibiya says the campaign […]
# Twee Suid-Afrikaanse mans, onderskeidelik 24 en 39 jaar oud, sal vandag in die Landdroshof in Standerton verskyn ná nog ‘n geheime dwelmlaboratorium in Standerton, Mpumalanga ontdek is. Daar is beslag gelê op toerusting ter waarde van twee-miljoen-rand asook dwelms wat in 35 emmers versteek was ter waarde van 26-miljoen-rand. Dit volg ná die arrestasie […]
# Two South African men, aged 24 and 39, will appear in the Standerton Magistrate’s Court today following another clandestine drug lab bust in Standerton, Mpumalanga. Equipment worth two-million-rand and final powder products in 35 buckets valued at 26-million-rand was also confiscated. This follows the arrest of six Mozambican nationals last week. Seven suspicious vehicles […]
# Die Suid-Afrikaanse Raad vir Balju’s doen ʼn beroep op die ministers van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, en Polisie om ondersoek in te stel na aanvalle op balju’s in die land. ʼn Balju van die hof in Mpumalanga, Andrew Shabalala, is verlede week buite sy kantoor doodgeskiet. In Februarie is die waarnemende balju in Giyani, […]
# The South African Board for Sheriffs has called on the ministers of Justice and Constitutional Development and Police to investigate targeted attacks on sheriffs in the country. Mpumalanga sheriff of the court, Andrew Shabalala, was killed outside his office last week. In February, the acting sheriff in Giyani, Limpopo, Thapelo Mojapelo, was killed while on […]
# Die Universiteit van Limpopo het ‘n omvattende werwingsveldtog in die eerste drie maande van die jaar van stapel gestuur om leerders van diverse etniese agtergronde van Limpopo en Mpumalanga te lok. Die veldtog is gemik om die gaping tussen strewe en geleenthede te oorbrug deur die verskaffing van noodsaaklike inligting oor hoër onderwys geleenthede […]
# The University of Limpopo has launched an extensive recruitment drive in the first quarter, to attract learners from diverse ethnic backgrounds, focusing on Limpopo and Mpumalanga. The campaign seeks to bridge the gap between aspiration and opportunity, by providing prospective students with essential information about higher education pathways well ahead of application deadlines. The university […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, stel vandag vanjaar se Vryheidsmaand-program bekend op die Jackson Mthembu-plein in Mbombela, Mpumalanga, in samewerking met die provinsiale regering. Vryheidsmaand sal vanjaar fokus op die vordering wat sedert 1994 gemaak is om ‘n verenigde nasie te bou. Daar sal ook besin word oor die beveiliging […]