# AfriForum het die EFF se mosie om die naam van die Krugerpark te verander gekritiseer en beskryf dit as goedkoop politiek. Die mosie is in die Mpumalanga Wetgewer ter tafel gelê. Die EFF sê hy beoog om alle name van mense wat verband hou met koloniale tyd en die apartheid-era te vervang met die […]
# AfriForum has criticised the EFF’s motion to change the name of the Kruger National Park, describing it as cheap politics. The motion was tabled in the Mpumalanga Legislature. The EFF says it aims to replace names associated with colonial and apartheid-era figures with those honouring individuals who played a significant role in South Africa’s […]
# Suid-Afrikaanse Nasionale Parke het die voorkoms van geïsoleerde gevalle van miltsiekte in die Krugerwildtuin bevestig. Miltsiekte word veroorsaak deur spoorvormende Bacillus anthracis wat in die grond voorkom en kan lewende hawe en wilde diere besmet. Die woordvoerder van SANParke, JP Louw, sê die gevalle strook met die besmetting se natuurlike verloop in die park. […]
# The South African National Parks have confirmed the occurrence of localised anthrax cases in the Kruger National Park. Anthrax is caused by the spore-forming bacterium Bacillus anthracis, which is found in soil and can infect livestock and wild animals. SANParks spokesperson JP Louw says the cases are consistent with the disease’s natural cycle in […]
# Die DA het die mosie wat in die Mpumalanga Wetgewer goedgekeur is om die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en die Nasionale Krugerwildtuin te hernoem, as suiwer politieke vertoon verwerp en sê dit het geen regswaarde nie. Die mosie, wat deur die ANC, EFF en MK-partye ondersteun is, word beskryf as ‘n growwe misverstand van […]
# The DA has dismissed the motion passed in the Mpumalanga Legislature to rename the Kruger Mpumalanga International Airport and Kruger National Park as mere political posturing with no legal effect. The motion, backed by the ANC, EFF and MK parties, was labelled a crude misunderstanding of the legal process. DA spokesperson Willie Aucamp warned […]
# Die Krugerwildtuin het op Nasionale Erfenisdag wat saamval met Nasionale Parkeweek, ‘n rekordbywoning aangeteken. SANParke sê talle natuurliefhebbers het besoek afgelê om wildlewe en landskappe te geniet, maar van die gaste is weggewys as gevolg van kapasiteitsbeperkings en veiligheidsprotokolle. Die park se bestuur versoek toekomstige besoekers om vooraf te bespreek en teleurstelling te voorkom. […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê ‘n drieledige strategie sal ladingvermindering teen 2027 beeïndig. Die plan behels volledige voorsiening van gratis basiese elektrisiteit vir behoeftige huishoudings, die massa-instelling van slimmeters en die ontplooiing van verspreide energiebronne. Ramokgopa het die media meegedeel dat meer as een-miljoen-verbruikers, hoofsaaklik in Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, en […]
# Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa says a three-pronged strategy will end load reduction by 2027. The plan includes full coverage of free basic electricity for indigent households, a mass rollout of smart meters, and the deployment of distributed energy resources. Ramokgopa told the media currently, over one-million customers are affected, mainly in Limpopo, […]