# Die provinsiale polisiekommissaris in Limpopo, Thembi Hadebe, het die gedrag van vier SAPD-lede in die provinsie sterk veroordeel, nadat hulle in hegtenis geneem is vir ‘n beweerde huisroof. Polisiewoordvoerder Hlulani Mashaba sê hulle is saam met ‘n burgerlike in Lydenburg, Mpumalanga, aangekeer. Die voorval het Donderdagaand in Mashishing plaasgevind. Hy sê die slagoffers, almal […]
# Limpopo provincial police commissioner, Thembi Hadebe, has strongly condemned the conduct of four SAPS members from Limpopo arrested for an alleged house robbery. Police spokesperson, Hlulani Mashaba says they were taken into custody in Lydenburg, Mpumalanga together with a civilian. The incident took place at Mashishing on Thursday night. He says the victims, all […]
# ActionSA in Mpumalanga is bekommerd oor die Ouditeur-Generaal se bevindinge oor die Departement van Kultuur, Sport en Ontspanning ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur vir 2024/2025. Die Ouditeur-Generaal se verslag het aan die lig gebring die departement het teruggeval na ‘n gekwalifiseerde ouditmening en die verslag het ook ernstige finansiële wanbestuur en mislukkings […]
# ActionSA in Mpumalanga has expressed concern at the Auditor-General’s 2024/2025 Public Finance Management Act audit findings of the Department of Culture, Sport and Recreation. The Auditor-General’s report revealed that the department has regressed to a qualified audit opinion and exposed severe financial mismanagement and governance failures. ActionSA’s Thoko Mashiane says this regression stems from […]
# Die polisie in Middelburg, Mpumalanga, het ‘n intensiewe ondersoek begin na die ontdekking van twee verminkte liggame op ‘n plot in die Kranspoortgebied langs die N11 Groblersdalpad. Die slagoffers is nog nie geïdentifiseer nie. Die woordvoerder van die polisie, Fundiswa Maphanga, het bevestig ‘n moordsaak is geopen en drie verdagtes is vir ondervraging in […]
# Police in Middelburg, Mpumalanga, have launched an intensive investigation following the discovery of two dismembered bodies on a plot in the Kranspoort area along the N11 Groblersdal road. The victims remain unidentified. Police spokesperson Fundiswa Maphanga confirmed a murder case has been opened and three suspects detained for questioning. Acting Provincial Commissioner Zeph Mkhwanazi […]
# Die regering van Mpumalanga het ‘n twee-daagse, belegging- en mynboukonferensie bekendgestel om die ekonomie, werkskepping en hernubare projekte te bevorder. Premier Mandla Ndlovu sê die provinsie wil minstens 50-miljard-rand se beloftes verkry, en verwag dat groot ondernemings die geleenthede vir langtermynbeleggings sal ondersoek. Die premier sê Mpumalanga is bekend vir steenkool, mynbou, toerisme en […]
#The Mpumalanga provincial government has launched a two-day investment and mining conference to boost the economy, job creation, and renewable energy projects. Premier Mandla Ndlovu says the province aims to secure at least 50-billion-rand in pledges, with major companies expected to explore long-term investment opportunities. Known for coal, mining, tourism, and steel, the premier says […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy het ʼn amptelike klag by die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, ingedien oor wydverspreide magsmisbruik, wanadministrasie en growwe skending van arbeidsregte by Mpumalanga se Gesondheidsdepartement. ʼn Vakbondwoordvoerder, Nomfundo Mlangeni, sê hulle het berigte ontvang van onregmatige afdanking, heraanstelling en dat hospitale se uitvoerende hoofde en senior bestuurders by […]