# Pan African Resources het planne aangekondig om meer as 240 werkers by die Barberton-myn in Mpumalanga af te lê weens stygende bedryfskoste en dalende produksie. Die maatskappy noem verhoogde uitgawes en ’n afname in goudproduksie as die hoofredes vir die vermindering van die werksmag. Volgens die maatskappy is hierdie stap deel van ’n wyer […]
# Barberton Mine in Mpumalanga, operated by Pan African Resources, has announced plans to retrench over 240 workers due to escalating operational costs and declining production levels. The company cites increased expenses and a downturn in gold output as primary factors necessitating the workforce reduction. It says the move is part of a broader restructuring […]
# Die Afrika- Media en Kommunikasie-forum en die Nasionale Persklub het die polisie geprys vir sy voortgesette harde werk om die moordsaak van die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli op te los. Die voorsitter van die Nasionale Persklub, Antoinette Slabbert, sê nog drie verdagtes is vanoggend in Nokaneng naby Rust De Winter, […]
# The African Media and Communicators Forum and the National Press Club have commended police for their continued hard work in solving the murder case of journalist Aserie Ndlovu and his partner, Zodwa Mdhluli. National Press Club chairperson, Antoinette Slabbert says three more suspects were arrested at their hideout in Nokaneng near Rust De Winter this morning, which […]
# Die polisie het bevestig nog drie mense is aangekeer in verband met die verdwyning van en moontlike moord op die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Agt verdagtes word nou aangehou. Oorskot wat moontlik dié van die paartjie is, is verlede week in Rust de Winter op die grens tussen Limpopo en […]
# Police have confirmed that three more suspects linked to the disappearance and possible murder of journalist Aserie Ndlovu and his partner, Zodwa Mdhluli, have been arrested. This brings the total number of those arrested to eight. Human remains, believed to be those of the couple, were discovered in Rust de Winter on the border […]
# Leiers in die toerismebedryf verwelkom die regering se belegging van sewe-miljoen-rand om lugtoegang te verbeter, maar waarsku dat die voordele regoor alle provinsies gedeel moet word. Afrika se Reis-indaba vind hierdie week in Durban, KwaZulu-Natal plaas, waar daar toenemende oproepe is vir ’n meer gebalanseerde toerismeplan. Anthony Moskovitch van ANEW Hotels and Resorts sê […]
# Tourism industry leaders welcome the government’s seven-million-rand investment to improve air access, but caution that the benefits must be shared across all provinces. Africa’s Travel Indaba is underway in Durban, KwaZulu-Natal this week, where calls are growing for a more balanced tourism plan. ANEW Hotels and Resorts’ Anthony Moskovitch says while Cape Town and […]
# Die Skukuza-polisie het gister ‘n 59-jarige voormalige veldwagter en ‘n 37-jarige man in hegtenis geneem vir onwettige jag en betreding in die Krugerwildtuin. Veldwagters het tydens patrollies vier mans opgemerk waarvan twee gevlug het en twee vasgetrek is met ‘n vlakvark, ’n impalakop en strikke. Polisiewoordvoerder Thulisile Magagula sê een verdagte het ‘n veldwagter-uniform […]