# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke, die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, veldwagters en privaat vennote het ‘n leeumannetjie gevang en van die Letaba Ranch na die Krugerwildtuin hervestig. Die leeu het vroeër vandeesmaand vee naby Giyani en Phalaborwa doodgemaak. Limpopo se LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewing en Toerisme, Tshitereke Matibe, het die span geprys en gemeenskappe […]
# The South African National Parks, Endangered Wildlife Trust, rangers and private partners have captured and relocated a male lion from Letaba Ranch to Kruger National Park. The lion had killed livestock near Giyani and Phalaborwa earlier this month. Limpopo MEC for Economic Development, Environment and Tourism, Tshitereke Matibe praised the team and urged communities […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die 50-duisend-rand vergoeding wat aan een van sy lede toegeken is verwelkom, nadat hy onregverdig oor die hoof gesien is vir ‘n skoolhoofpos by ‘n hoërskool in Limpopo. Die Kommissaris van die Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys het bevind die provinsiale Onderwysdepartement het onregverdige arbeidspraktyke gevolg toe die […]
# The Public Servants Association has welcomed the 50-thousand-rand compensation awarded to one of its members, for being unfairly overlooked for a principal post at a secondary school in Limpopo. The Education Labour Relations Council Commissioner found that the provincial Education Department had committed an unfair labour practice by failing to shortlist the PSA member […]
# ‘n Twee-en-dertig-jarige vermeende stroper is Donderdagaand tydens ‘n konfrontasie met veldwagters in die Krokodilbrug-gedeelte van die Krugerwildtuin geskiet en in hegtenis geneem. Veldwagters het voetspore opgemerk en op twee gewapende mans afgekom toe die een na bewering sy geweer gerig het. Die veldwagters het uit selfverdediging geskiet. Die verdagte, wat met twee renosterhorings gevind […]
# A 32-year-old suspected poacher was shot and arrested during a confrontation with rangers in the Crocodile Bridge section of the Kruger National Park on Thursday night. Rangers, tracking footprints and encountered two armed men when one allegedly pointed a rifle, they fired in self-defence. The suspect, found with two rhino horns, is hospitalised under […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het president Cyril Ramaphosa se besluit om die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek by die Departement van Water en Sanitasie uit te brei, verwelkom. Die ondersoek na bewerings van ernstige wanbestuur in die departement sal nou die Drop the Block-projek en sy implementeringsagent, Lepelle Northern Water in Limpopo insluit. Claude Naicker van […]
# The Public Servants Association has welcomed president Cyril Ramaphosa’s decision to expand the Special Investigating Unit’s probe into the Department of Water and Sanitation. The investigation into allegations of serious maladministration at the department will now include the Drop the Block Project and its implementing agent, the Lepelle Northern Water in Limpopo. PSA’s Claude Naicker says […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Verdediging en Militêre Veterane verwelkom die inhegtenisneming van vyf lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en twee buitelanders in Musina, Limpopo. Hulle is vasgetrek na ʼn beweerde poging om onwettige smokkelaars in ʼn ongemagtigde operasie te onderskep en onwettige sigarette by ʼn militêre basis te versteek. Die weermaglede is borgtog […]