# ‘n Manlike bestuurder is gister op die N1 naby Sondela in die Waterberg gearresteer toe hy 183 kilometer per uur in ‘n 120-kilometer per uur zone gery het. Die woordvoerder van Limpopo se vervoerdepartment, Tidimalo Chuene, sê borgtog van 500-rand is aan hom toegestaan en hy sal volgende Dinsdag in die Bela Bela-landdroshof verskyn. […]
# A male driver was arrested on the N1 near Sondela in Waterberg for clocking 183 kilometres per hour in a 120-kilometre zone yesterday. Limpopo Transport spokesperson Tidimalo Chuene says he was granted 500-rand bail and will appear in the Bela Bela Magistrate’s Court on Tuesday next week. She calls on motorists to remain vigilant […]
# Die hervestiging van olifante uit dieretuine in Pretoria en Johannesburg het gelei tot vurige debatte en verskeie petisies oor toegang tot wilde diere en bewaring in Suid-Afrika. Dit volg nadat Charley, die laaste olifantbul in die Pretoria-dieretuin, verskuif is na die private wildreservaat Shambala in Limpopo. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut vir Biodiversiteit het dit […]
# The relocation of elephants from Pretoria and Johannesburg zoos has sparked widespread debate and petitions about wildlife access and conservation in South Africa. This follows the move of Pretoria Zoo’s last elephant bull, Charley, to Shambala Private Game Reserve in Limpopo. The decision was approved by the South African National Biodiversity Institute as a […]
# AfriForum warns of life-threatening wildfire risks across seven provinces this weekend due to extreme heat, dry conditions and strong winds. The fire danger index for Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Free State, North West and Northern Cape is at red level. AfriForum’s Tarien Cooks urges residents to avoid open fires, prepare firefighting equipment, and ensure […]
# AfriForum waarsku oor die gevaar van lewensgevaarlike wegholbrande in sewe provinsies die naweek weens uiterste hitte, droë toestande en sterk wind. ‘n Vlak rooi-waarskuwing is uitgereik vir Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap. ‘n Woordvoerder Tarien Cooks het inwoners gevra om oop vure te vermy en brandbestrydings-toerusting en watervoorraad byderhand […]
# Die DA vra dat die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, moet optree teen onwettige mynbou by MC Mining se Makhado steenkoolmyn in Limpopo. Die DA sê die maatskappy, wat sonder geldige omgewingsmagtiging optree, beskadig die Vhembe Biosfeer-reservaat en ander kritieke biodiversiteitsgebiede. Andrew de Blocq van die DA waarsku teen omgewingsvernietiging en finansiële […]
# The DA has urged Mineral and Petroleum Resources minister Gwede Mantashe to act against illegal mining at MC Mining’s Makhado colliery in Limpopo. The DA says the company, operating without a valid environmental authorisation, is damaging the Vhembe Biosphere Reserve and other critical biodiversity areas. The party’s Andrew de Blocq warns of environmental destruction […]
# Die voormalige adjunkleier van die ANC-Jeugliga in Limpopo, Rubben Mohlaloga, is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis nadat die Appèlhof sy laaste poging van die hand gewys het om sy skuldigbevinding tersyde te stel. Hy is skuldig bevind aan bedrog en geldwassery nadat hy ses-miljoen-rand in swart ekonomiese memagtigingsfondse van die Landbank afgelei het. Die […]