# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hulle bied ‘n beloning van 350-duisend rand aan vir enige inligting oor waar die drie vermiste polisiekonstabels hulle bevind. Hy sê iemand moes êrens iets opgemerk het, veral sedert Linda (uitspraak: Lienda) Cebekhulu, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge vyf dae gelede die Engen-garage naby die Grasmere-tolplaza in die […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê sy departement het volle vertroue in die span wat die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, saamgestel het om die verdwyning van drie polisiekonstabels te ondersoek. Die woordvoerder van die ministerie, Kamogelo Mogotsi, sê Linda (uitspraak: Lienda) Cebekhulu, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge is Woensdag laas by die Engen-garage […]
# National police commissioner, Fannie Masemola says they are offering 350-thousand-rand reward for any information on the whereabouts of the three missing police constables. He says someone somewhere saw something especially from the time when Linda (pronounce: Lienda) Cebekhulu, Keamogetswe Buys, and Boipelo Senoge left the Engen garage near the Grasmere Toll Plaza towards Johannesburg five days […]
# Police minister Senzo Mchunu says his department have full confidence in the team set up by national police commissioner, Fannie Masemola to investigate the disappearance of three police constables. The ministry’s spokesperson, Kamogelo Mogotsi says Linda (pronounce: Lienda) Cebekhulu, Keamogetswe Buys, and Boipelo Senoge,were last seen on Wednesday at the Engen garage near the Grasmere […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, vra lede van die publiek se hulp om drie vermiste konstabels op te spoor. Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge het in ʼn wit VW Polo van Bloemfontein na Limpopo gereis toe hulle verdwyn het. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê hulle is Woensdag laas by die Engen Garage […]
# National Police Commissioner, Fannie Masemola, is appealing to members of the public for assistance in finding three missing Constables. Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys, and Boipelo Senoge were travelling in a white VW Polo sedan from Bloemfontein to their area of deployment in Limpopo when they went missing. Police spokesperson, Athlenda Mathe, says their last […]
# Die Departement van Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake in Limpopo het kommer uitgespreek oor vertragings in die Marapong Gemeenskaps-behuisingsprojek as gevolg van swaar stortreën in die Waterberg-distrik. Die behuisingsprojek, wat daarop gemik is om bekostigbare huureenhede vir lae-inkomsteverdieners te bied, sal moontlik nie sy oorspronklike sperdatum in Junie haal nie. Amos Phago […]
# The Limpopo Department of Co-operative Governance, Human Settlements and Traditional Affairs has raised concerns over delays in the Marapong Community Residential Unit Project due to heavy downpours in the Waterberg District. The housing project, aimed at providing affordable rental units for low-income earners, may not meet its original June deadline. The department’s Amos Phago […]
# Die Zion Christian Church het sy lede gevra om padreëls te gehoorsaam met hul terugtog vanaf die Moria-saamtrek in Limpopo. Die byeenkoms het weer vanjaar plaasgevind ná ‘n afwesigheid van vyf jaar weens die Covid 19-pandemie. Die ZCC se woordvoerder, Moatshe Ngoepe, sê die kerk het om veiligheidsredes smouse verbied om langs die R71 […]