# Die R36-pad naby Morokolotsi in die Mopani-distrik is weer oop vir verkeer nadat dit vroeër weens ‘n ongeluk gesluit is. ‘n Toyota-ligte afleweringsvoertuig het op ‘n sperstreep verbygesteek en reg van voor met ‘n Toyota-minibus gebots. Die Limpopo Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê die bestuurder en passasier van die ligte afleweringsvoertuig is in […]
# The R36 road near Morokolotsi in Mopani District is now open for traffic following an earlier closure due to an accident. A Toyota light delivery van collided head-on with a Toyota minibus while the van was overtaking on a barrier line. The Limpopo Department of Transport and Community Safety says the driver and passenger […]
# Die R36-pad naby Morokolotsi in die Mopani-distrik in Limpopo is tans gesluit na ‘n ongeluk tussen ‘n minibus en ‘n ligte afleweringsvoertuig. Die Limpopo Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid vra motoriste om die gebied te vermy, en eerder die R71 deur Tarentaal te neem en dan by die R36 Lydenburg-pad aan te sluit. Die […]
# The R36 road near Morokolotsi in the Mopani District in Limpopo is currently closed due to an accident involving a minibus and a light delivery vehicle. The Limpopo Department of Transport and Community Safety says to avoid the area, consider taking the R71 through Tarentaal and then joining the R36 Lydenburg road. The duration […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê uiters gevaarlike veldbrandtoestande word in Limpopo, Mpumalanga en Gauteng beleef en dit sal voortduur. Hy sê volgens hierdie toestande is die Brandgevaar-aanwyser bo 75. Die Tshwane-nooddienste se woordvoerder, Lindsay Mnguni, sê die warm, winderige toestande kan weghol-veldbrande veroorsaak en bestaande brande in Gauteng vererger:
# The South African Weather Service says the extremely dangerous veld fire conditions being experienced in Limpopo, Mpumalanga and Gauteng are expected to continue. It says conditions are such that the Fire Danger Index is above 75. The Tshwane Emergency Services spokesperson, Lindsay Mnguni, says the very hot and windy conditions may result in the […]
# Die Sioniste Christelike kerk sê hul nuwejaars-toewydingskonferensie sal van Woensdag tot 10 September in Moria in Limpopo gehou word. Dit is hulle eerste groot byeenkoms sedert die Covid-19-pandemie. Kerkgangers word versoek om verkeersreëls na te kom, te verseker dat voertuie padwaardig is en toesig oor kinders te hou. Die kerk se woordvoerder Moatshe Ngoepe […]
# The Zion Christian Church says its new year consecration conference will take place from Wednesday to 10 September in Moria City in Limpopo. This marks its first major gathering since the Covid-19 pandemic. Attendees are urged to observe traffic rules, ensure vehicles are roadworthy, and supervise children. The church’s spokesperson Moatshe Ngoepe says the […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het die wrede moord op ‘n 20-jarige vroulike student aan die Universiteit van Venda Saterdag deur ‘n medestudent veroordeel. Makaneta het die voorval as ‘n tragedie beskryf en universiteite versoek om studente se geestesgesondheidsondersteuning, welstandsprogramme en veiligheidsmaatreëls te versterk. Hy het die instelling aangespoor om geregtigheid vir die slagoffer te […]