# ‘n Sewe-en-dertigjarige beweerde aanlyn afspraak-reeksverkragter en -moordenaar wat aan meer as tien sake in Eersterust, Pretoria, verbind word, is in Limpopo in hegtenis geneem. Die man het na bewering ‘n gewilde afspraak-webwerf gebruik om sy vroulike slagoffers na sy woning te lok. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê hy het na bewering sommige van sy […]
# A 37-year-old alleged online dating serial rapist and killer, who has been linked to over ten cases in Eersterust, Pretoria, was arrested in Limpopo. The man is suspected of using a popular dating site to lure his female victims to his residence. Police spokesperson, Malesela Ledwaba, says he allegedly raped some of his victims, […]
# Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa will visit Medupi and Matimba power stations in Limpopo today, as part of Eskom’s Generation Recovery Plan oversight. The visit marks the early return of Medupi Unit 4, now adding 800-megawatts to the national grid. Ramokgopa will also assess the Control and Instrumentation refurbishment at Matimba. The visit […]
# ‘n Plaaswerker van Limpopo, Adriaan de Wet, gaan in die Hooggeregshof getuig hy is gedwing om die liggame van twee vermoorde vroue aan varke te voer. De Wet, nou ‘n staatsgetuie, beweer die boer, Zachariah Olivier, het Maria Makgato en Lucia Ndlovu in Augustus verlede jaar doodgeskiet toe hulle kos gesoek het. Hulle en […]
# Limpopo farm worker Adriaan de Wet told the Limpopo High Court he was forced to feed the bodies of two murdered black women to pigs under duress. De Wet, now a state witness, alleges farm owner Zachariah Olivier shot Maria Makgato and Lucia Ndlovu in August last year as they searched for food. The […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa gaan vandag die Medupi- en Matimba-kragstasies in Limpopo besoek, as deel van die toesig van Eskom se Opwekkings- en Herstelplan. Die besoek val saam met die vroeë inbruikneming van die Medupi Eenheid 4, wat nou 800 megawatt by die nasionale netwerk byvoeg. Ramokgopa sal ook die […]
# Die verhoor van die varkboer Zachariah Olivier van Limpopo en sy twee medebeskuldigde plaaswerkers, Rudolf De Wet en William Musora, begin vandag in die Hooggeregshof in Polokwane. Die drie word daarvan beskuldig dat hulle Maria Makgato en Lucia Ndlovu doodgeskiet en hul liggame aan varke op ‘n plaas buite Polokwane gevoer het. Die ontbinde […]
# The trial of Limpopo pig farmer Zachariah Olivier and his two co-accused farm employees, Rudolf De Wet and William Musora, will begin in the Polokwane High Court today. The trio is accused of shooting and killing Maria Makgato and Lucia Ndlovu, and feeding their bodies to pigs at a farm outside Polokwane. The decomposed […]
# Die United Africans Transformation-party versoek president Cyril Ramaphosa om ‘n spesiale ondersoekeenheid aan te stel om ondersoek in te stel oor bewerings van korrupsie en tenderongerymdhede by die munisipaliteit van Polokwane in Limpopo te ondersoek. Die party dring ook aan op ‘n onafhanklike ondersoek na ‘n 56-miljoen-rand tender wat aan ‘n Zimbabwiese sake-eienaar toegeken […]