# Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel die Parlement se portefeuljekomitee oor Gesondheid omdat hulle gesondheidsorgwerkers geïgnoreer het tydens ‘n besoek aan KwaZulu-Natal. Volgens die vereniging kon die komitee nie daarin slaag om die gesondheidsorgkrisis in die provinsie aan te spreek nie, wat personeeltekorte, stukkende mediese toerusting en hospitale sonder sekerheid of kritieke hulpbronne insluit. Mlungisi […]
# The Public Servants Association has condemned Parliament’s portfolio committee on Health for ignoring healthcare workers during its visit to KwaZulu-Natal. According to the PSA, the committee failed to address the province’s healthcare crisis, which includes staff shortages, non-functional medical equipment, and hospitals without security or critical resources. The association’s Mlungisi Ndlovu accuses the committee […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het 1,4-miljard-rand aan ramphulpfondse toegewys om vyf provinsies te help wat onlangs deur rampe getref is. Die geld sal aangewend word om infrastruktuur en basiese dienste te herstel in die Oos-Kaap, Limpopo, Mpumalanga, die Vrystaat en KwaZulu-Natal, en plaaslike ekonomieë te help. Hlabisa het […]
# The minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Velenkosini Hlabisa, has announced the allocation of 1.4-billion-rand in disaster relief funds to assist five provinces affected by recent disasters. The funds will support the repair of infrastructure, restore basic services, and aid local economies in the Eastern Cape, Limpopo, Mpumalanga, Free State, and KwaZulu-Natal. Hlabisa […]
# Arrive Alive waarsku Suid-Afrikaners teen misdadigers wat hulle voordoen as polisiebeamptes om toegang tot hul huise te verkry om hulle te beroof. In ‘n onlangs ‘n geval in KwaMashu, Durban, het verdagtes wat slegs gedeeltelike polisie-uniforms gedra het, beweer hulle is op soek na onwettige vuurwapens. Die slagoffers word met vuurwapens aangehou terwyl hul […]
# Arrive Alive warns South Africans of criminals impersonating police officers to gain home access before robbing residents. In a recent case in KwaMashu, Durban, suspects wearing partial police uniforms claimed to search for firearms. Victims are held at gunpoint while homes are ransacked. Police urge homeowners to verify officers’ credentials before granting entry. Despite […]
# Parliament’s portfolio committee on Police has expressed serious concerns about the state of many police stations in the country. The committee conducted oversight visits to the Eastern Cape and KwaZulu-Natal last week. Some of the issues committee members encountered include officials being exposed to contemptible working conditions, cells not being operational, shortage of staff. The […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie het ernstige kommer uitgespreek oor die toestand van baie polisiekantore in die land. Die komitee het verlede week oorsigbesoeke in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal gebring. Van die kwessies waarop die komiteelede afgekom het, is haglike werkstoestande, selle wat nie gebruik kan word nie en personeeltekorte. Die komitee doen ʼn beroep […]
# Die Departement van Landbou sê hy het beheermaatreëls verskerp om die verspreiding van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap te bekamp. In KZN is 165 gevalle aangemeld en 40 in die Oos-Kaap. Die departement sê die voortgesette toetsing op aangewese eiendomme wil toesigpogings afhandel met die hoop dat bek-en-klouseer-beperkings binnekort opgehef kan word. Die […]