# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die omstrede sakeman Vusimusi “Cat” Matlala, wat tans in aanhouding is op aanklag van poging tot moord, het onregmatige polisievoorregte geniet. Hy het in Pretoria aan die Madlanga-kommissie gesê Matlala se privaat voertuie is bedrieglik as munisipale motors geregistreer en toegerus met blou ligte, na bewering deur ‘n […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi sê dit is noodsaaklik om samewerking tussen die polisie, die Nasionale Vervolgingsgesag, die howe en Korrektiewe Dienste te beskerm. Mkhwanazi het tydens die Madlanga-kommissie in Pretoria gepraat en waarsku eksterne inmenging of interne magte wat die regstelsel probeer ontwrig, kan pogings ondermyn om geregtigheid doeltreffend aan gemeenskappe te bied. […]
# KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi says controversial businessman Vusimusi “Cat” Matlala, currently detained, has enjoyed undue privileges from law enforcement. He told the Madlanga Commission in Pretoria that Matlala’s private vehicles were fraudulently registered as municipal cars and fitted with blue lights, allegedly by a senior Ekurhuleni Metro Police Department official. Mkhwanazi confirmed that […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi says it’s vital to preserve cooperation between the police, the National Prosecuting Authority, the courts, and Correctional Services. Speaking at the Madlanga commission in Pretoria, Mkhwanazi warned that outside interference or internal forces trying to disrupt the justice system, could undermine efforts to administer justice effectively to communities. He […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het by die Madlanga-kommissie kommer uitgespreek oor parlementslede wat toegang tot geklassifiseerde intelligensie-inligting het. Die leier van die National Coloured Congress, Fadiel Adams en Dianne Kohler Barnard van die DA word daarvan beskuldig dat hulle toegang gehad het tot sensitiewe inligting wat hulle nie veronderstel was om te […]
# Die Madlanga-kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel is gewaarsku oor die gevaar van toenemende politieke geweld voor volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het bewyse getoon wat die voortdurende uitdagings in die hantering van politieke moordsake uitlig, insluitend vertraging met vervolging. Hy het ook […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has raised concerns at the Madlanga Commission about members of Parliament gaining access to classified intelligence information. National Coloured Congress leader Fadiel Adams and the DA’s Dianne Kohler Barnard were accused of accessing sensitive material they should not have seen. Mkhwanazi says Adams used the information improperly and opened […]
# The Madlanga commission of inquiry into criminality, political interference and corruption in the criminal justice system has been cautioned about the risk of rising political violence ahead of next year’s local government elections. KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi presented evidence highlighting ongoing challenges in handling political killing cases, including delays in prosecutions. Mkhwanazi also […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die taakspan vir politieke moorde het voortgegaan met sy werk selfs nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, die ontbinding daarvan beveel het. Mkhwanazi het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê hoewel die span nooit ophou werk het nie, was daar minder lede om die werk te doen. […]