# Drie verdagtes word vir ondervraging aangehou nadat twee verminkte liggame op ‘n erf in die Kranspoort-gebied langs die N11 Groblersdal-pad in Middelburg, Mpumalanga gevind is. Polisiewoordvoerder, Fundiswa Maphanga, sê die polisie het op ‘n klagte op die erf gereageer. Hy sê met aankoms het die lede die liggame van twee onbekende slagoffers ontdek:
# Three suspects have been detained for questioning after the discovery of two murdered victims on a plot in the Kranspoort area along the N11 Groblersdal road in Middelburg, Mpumalanga. Police spokesperson, Fundiswa Maphanga says police responded to a complaint on the plot. He says upon arrival, members discovered the dismembered bodies of two unknown […]
# KwaZulu-Natal Director of Public Prosecutions, Elaine Harrison, has told the Madlanga commission that Police minister Senzo Mchunu’s decision to disband the political killings task team created a crisis for investigations into political killings. Harrison said the move disrupted dedicated prosecutors, delayed case progress, and left the office uncertain about the team’s status, while ongoing […]
# Die Direkteur van Openbare Vervolgings in KwaZulu-Natal, Elaine Harrison, het die Madlanga-kommissie meegedeel dat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die politieke moordetaakspan te ontbind, het ‘n krisis veroorsaak met die ondersoeke oor politieke moorde. Harrison sê die skuif het die toegewyde aanklaers ontwrig, die vordering van sake vertraag, en het […]
# KwaZulu-Natal Director of Public Prosecutions, Elaine Harrison says the National Prosecuting Authority cannot be blamed for delays in political killings cases caused by the removal of the political killings task team’s 121 dockets. Testifying at the Madlanga commission in Pretoria, Harrison said taking the dockets away disrupted ongoing investigations and slowed case finalisation, despite […]
# Die KwaZulu-Natalse Direkteur van Openbare Vervolging, Elaine Harrison, sê die Nasionale Vervolgingsgesag kan nie die skuld dra vir vertragings in politieke moordsake wat veroorsaak is omdat 121 dossiere van die taakspan vir politieke moorde verwyder is nie. Harrison getuig by die Madlanga-kommissie in Pretoria en sê die dossiere wat verwyder is, het voortgesette ondersoeke […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson says a newly completed prison will house corrupt officials and politicians after the 2026 local government elections. He singled out municipalities such as Ekurhuleni, Johannesburg, and Nelson Mandela Bay as examples where graft has thrived. Macpherson stressed that the facility signals government’s commitment to rooting out corruption […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê ‘n nuwe gevangenis vir korrupte amptenare en politici is voltooi en sal ná die 2026 plaaslike regeringsverkiesing in gebruik geneem word. Hy het munisipaliteite soos Ekurhuleni, Johannesburg en Nelson Mandelabaai uitgesonder as voorbeelde van waar korrupsie geseëvier het. Macpherson beklemtoon die fasiliteit is ‘n […]
# Die Dai se eThekwini burgemeesterskandidaat, Mohammed Haniff Hoosen, het sy benoeming aanvaar en dit beskryf as beide ‘n eer en ‘n verantwoordelikheid. Hy het in sy toespraak verwys na ongelykheid, armoede, vervalle infrastruktuur en korrupsie. Hoosen het onderneem om basiese dienste en waterstelsels te herstel, rioollekplekke reg te maak, paaie te verbeter, en straatligte […]