# Drie mense is dood en nog twee ernstig beseer in ‘n ongeluk tussen ‘n vragmotor en ‘n ligte motorvoertuig op die N2 in Ophongolo. KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, het sy meegevoel aan die families betuig en bevestig dat ondersoek ingestel word. Die woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê Duma sal voortgaan met operasies […]
# Three people died and two others seriously injured in an accident involving a truck and a light motor vehicle on the N2 in Ophongolo. KwaZulu-Natal Transport MEC Siboniso Duma sent condolences to the families and confirmed investigations are underway. Spokesperson Ndabezinhle Sibiya says MEC Duma will intensify operations over 17 weighbridges across the province […]
# Die organisasie, Movement of the Poor het sy 20ste bestaansjaar by die Curries Fountain-stadion in Durban gevier. Woordvoerder Thapelo Mohapi sê die organisasie, wat in 2005 deur 32 verteenwoordigers van 12 nedersettings gestig is, het nou meer as 180-duisend lede oor vyf provinsies. Ten spyte van polisiegeweld, politieke aanvalle en sluipmoorde, gaan die beweging […]
# The Movement of the Poor has celebrated its 20th anniversary at Curries Fountain Stadium in Durban. Spokesperson Thapelo Mohapi says the organisation, founded in 2005 by 32 representatives from 12 settlements, now has over 180-thousand members across five provinces. Despite police brutality, political violence, and assassinations, the movement continues to fight for land, housing, […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli het kommer uitgespreek oor byna sewe-miljoen-rand wat in die departmente van Vervoer en Openbare Werke op korrupsie-ondersoeke bestee word. Ntuli vra vir bystand van die Spesiale Ondersoekeenheid om korrupsie-aantygings in verskeie departemente te ondersoek. Hy het planne aangekondig om die hoof van die Departement van Vervoer, Siboniso Mbhele, […]
# KwaZulu-Natal Premier Thami Ntuli has expressed concern over the nearly seven-million-rand spent on ongoing corruption investigations in the Departments of Transport and Public Works. Ntuli has sought the Special Investigating Unit’s assistance to probe other corruption allegations in various departments. He announced plans to suspend Transport Head Of Department, Siboniso Mbhele, over a 672-million-rand […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het die onlangse optrede van vigilantegroepe, insluitend Operasie Dudula, teen immigrante skerp veroordeel. Hierdie groepe het migrante en Suid-Afrikaners sonder dokumente hoofsaaklik in Gauteng en KwaZulu-Natal geteiken, hulle toegang tot nodige dienste geweier en hulle gekeer om regeringsklinieke en hospitale te besoek. Mbulelo Mandlana van die SAKP sê hierdie optrede, […]
# The South African Communist Party has strongly condemned the recent actions of anti-immigrant vigilante groups, including Operation Dudula. These groups have targeted migrants and undocumented South Africans mainly in Gauteng and KwaZulu-Natal, denying them access to essential public services and turning them away from government clinics and hospitals. The SACP’s Mbulelo Mandlana says populist vigilantism, […]
# Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Alvin Botes, sê die Franse polisie is besig om hulle ondersoek na die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Nathi Mthethwa, af te handel. Hy het gepraat buite Mthethwa se woning in Kwambonambi, KwaZulu-Natal. Botes sê die lykskouings-verslag sal die oorsaak van sy dood uitwys, met die voorlopige […]