# ActionSA in Gauteng sê hulle sal nie enige pogings duld om openbare verteenwoordigers te intimideer of stil te maak nie. Dit volg nadat die voorsitter van die party se Artikel 79 Openbare Veiligheidskomitee, Sarah Wissler, deur die Stad Johannesburg se administrasie aangeval is. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê Wissler is aangeval omdat sy ‘n […]
# Waste reclaimers are reportedly saving the Johannesburg metro an estimated 780-million-rand annually in landfill space. According to the African Reclaimers Organisation, they collect nearly 90-percent of the metro’s recyclables yet continue to work without formal recognition or support. Programme coordinator Nandi Tutani says reclaimers are experts, not homeless people, and need safe, designated workspaces. […]
# Die Stad Tshwane het goedkeuring verleen dat die Giant-stadion in Soshanguve se naam na die Amos Chando Mkhari-stadion verander. Dié ontslape sokkerlegende het vir Orlando Pirates en Witbank Spurs gespeel en ‘n blywende nalatenskap gelaat toe hy in 2014 oorlede is. Die naamsverandering volg op ‘n openbare proses onder leiding van die Soshanguve-erfenisstigting. Die […]
# The Tshwane Metro Police Department is urging all members of the public to always prioritise responsible driving and take safety precautions. The Metro Police arrested 28 people during two separate drunk driving operations in Mamelodi and Winternest over the weekend. Several infringement fines were also issued. TMPD’s spokesperson, Isaac Mahamba, says drunk driving is […]
# ActionSA in Gauteng says it will not tolerate any attempts to intimidate or silence public representatives who act in defence of frontline officers and the public good. This comes as the party’s Section 79 Public Safety committee chairperson, Sarah Wissler, has come under attack by the City of Johannesburg’s administration. ActionSA’s Zwelithini Mtshali says Wissler has […]
# ActionSA in Johannesburg gaan vandag buite die Randburg-landdroshof betoog. Dit is waar die ma van ‘n 12-jarige verstandelik gestremde meisie van Cosmo City haar derde hofverskyning sal maak. Die meisie, bekend as ‘Precious’, is na bewering verskeie kere in haar huis verkrag. Elmari Atterbury van ActionSA sê die ma is aangekla van kinderverwaarlosing en […]
# Die Waterfall-landgoed betwis boetes wat deur die Stad Johannesburg opgelê is vir onwettige wateraansluitings. Die Hooggeregshof in Johannesburg het betoë aangehoor van die landgoed se prokureurs wat sê die aanklagte is onwettig, ondoeltreffend en voldoen nie aan munisipale regulasies nie. Hulle betwis nie die onwettige aansluitings nie, maar voer aan die boetes is buitensporig. […]
# The City of Tshwane has approved the renaming of Soshanguve’s Giant Stadium to the Amos Chando Mkhari Stadium, honouring the late soccer legend. Mkhari played for Orlando Pirates and Witbank Spurs, leaving a lasting legacy before he died in 2014. The renaming follows a public participation process and was driven by the Soshanguve Heritage […]
# Die DA in Gauteng eis dat die LUR vir Infrastruktuurontwikkeling, Jacob Mamabolo, die herstel van die provinsiale regering se leë geboue prioritiseer. Die party sê deur dié leë geboue op te knap, kan die regering 34-miljoen-rand in maandelikse huur bespaar. Khathutshelo Rasilingwane van die DA sê Mamabolo het aangedui die regering het nie geld […]