# Die South African Future Trust span saam met Standard Bank as die hoofborg vir die 2025 SAFT-beraad in Gauteng in November. Die beraad, wat vir die derde keer aangebied word, verskaf ‘n ongeëwenaarde geleentheid vir entrepreneurs, beleggers en innoveerders om onder een dak bymekaar te kom. Naledzani Mosomane van Standard Bank sê die beraad […]
# The South African Future Trust has partnered with Standard Bank as the headline sponsor for the 2025 SAFT Summit in Gauteng in November. Now in its third year, the summit offers an unparalleled opportunity for entrepreneurs, investors, changemakers, and innovators to come together under one roof. Standard Bank’s Naledzani Mosomane says the summit will […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni Munisipaliteit moet gekeer word in sy poging om grond sonder vergoeding te onteien. Die metro het geweier om te betaal vir ‘n 34-hektaar eiendom wat hulle in 2019 vir behuisingsontwikkeling in Driefontein gekonfiskeer het. Die eiendom is destyds op nie minder nie as 30-miljoen-rand gewaardeer, met latere onafhanklike […]
# Die Stad Tshwane sê hy merk abnormale hoë watergebruik op in Streek 1 met Soshanguve wat die meeste gebruik. Die onvolhoubare gebruik het die Soshanguve L-sone sonder water gelaat. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê deur saam te werk kan die waterstelsel se balans herstel en strenger beperkings in die komende dae vermy […]
# Die Stad Johannesburg se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling sê pogings om die metro as ‘n spilpunt vir ekonomiese groei te posisioneer, duur voort, insluitend die ontsluiting van die potensiaal van nywerheidsparke. Die burgemeester Dada Morero het ‘n teiken gestel om die metro se ekonomie met drie persent te laat groei, en die meeste van […]
# Die Kanadese rock-legende Bryan Adams bring in April volgende jaar sy Roll with the Punches-toer na Suid-Afrika. In sy loopbaan van vier dekades het Adams ʼn Grammy gewen en nommer-een-treffers in meer as 40 lande gehad. Hy spog ook met drie Oscars en vyf Golden Globe-benoemings. Sy treffers sluit in Everything I Do I […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, veroordeel Operasie Dudula se jongste veldtog wat gemik is teen migrante se kinders by Gautengse skole. Die beweging het gister talle skole in Soweto besoek en kennisgewings afgelewer om hulle te waarsku om nie in 2026 ongedokumenteerde kinders toe te laat nie. Die Gautengse Onderwysdepartement veroordeel die groep se standpunt […]
# The Freedom Front Plus says the Ekurhuleni Municipality must be prevented in its bid to expropriate land without compensation. The metro has refused to pay for a 34-hectare property it seized for housing development in Driefontein in 2019. At the time, the property was valued at no less than 30-million-rand, with later independent valuations running […]
# The City of Tshwane says it has observed abnormally high water consumption in Region 1, with Soshanguve being the most severely affected. This unsustainable usage has left the Soshanguve L tower zone without water. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says by working together, it is possible to restore balance to the water supply system […]