# Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, beklemtoon die noodsaaklikheid om die nalatenskap van die Soweto-opstand van 16 Junie 1976 te eerbiedig, ter ere van die jeug wat teen apartheid se onderwysbeleid gestaan het. Die woordvoerder van RISE Mzansi, Mabine Seabe, sê Zibi doen ‘n beroep op die stryd teen misdaad, korrupsie, honger en […]
# The Gauteng Health Department is prioritising the repair of infrastructure across hospitals as winter strains critical infrastructure. The department’s spokesperson Motalatale Modiba says 100-million-rand has been allocated to restore and maintain essential equipment. Facilities like Bertha Gxowa Hospital have already seen repairs, while others such as Charlotte Maxeke Academic Hospital are undergoing upgrades. He confirmed […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid prioritiseer die herstel van kritieke infrastruktuur in hospitale wat deur die winter onder druk verkeer. Departementele woordvoerder, Motalatale Modiba, sê 100-miljoen-rand is toegeken om noodsaaklike toerusting te herstel en in stand te hou. Die Bertha Gxowa-hospitaal het reeds herstelwerk ondergaan, terwyl ander instellings soos die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal […]
# Die 14-jarige Likhona Fose, wie se liggaam verlede week gevind is, is vandag in Nkonkobe Village in Alice, Oos-Kaap, begrawe. Likhona, oorspronklik van Sol Plaatjie in Durban Deep, Johannesburg, is vermis nadat sy by vriende gaan speel het. Haar verminkte liggaam is deur gemeenskapslede in ‘n veld gevind. ‘n Verdagte, Mduduzi Mnisi, is in […]
# Herstelwerk aan die R-553, Goue Hoofweg is hervat nadat betogings vordering in die wiele gery het. Plaaslike klein sakeondernemings was bekommerd oor hul uitsluiting van voorkeurverkryging. Die hoofkontrakteur, LoneRock Construction, het sedertdien van die eise aangespreek en padwerke is hervat. Gauteng se LUR vir Paaie, Kedibone Diale-Tlabela, het die publiek verseker van billike en […]
# Rehabilitation works on the Golden Highway-R553 have resumed after recent protest action halted progress. Local small businesses had raised concerns over exclusion from preferential procurement. The main contractor, LoneRock Construction, has since addressed some of the demands, allowing roadworks to continue. Gauteng Roads MEC Kedibone Diale-Tlabela assured the public of fair and transparent hiring […]
# Fourteen-year-old Likhona Fose, whose mutilated body was found last week, has been aid to rest today in Nkonkobe Village, Alice, Easterb Cape. Likhona, originally from Sol Plaatjie, Durban Deep in Johannesburg, went missing after leaving home to play with friends. Her mutilated body was found in a veld by community members. One suspect, Mduduzi […]
# Die situasie is weer kalm in Meadowlands, Soweto, in Gauteng, ná versetoptrede oor langdurige kragonderbrekings. Gemeenskapslede het hierdie week die strate ingevaar en versper, en dringend ingryping geëis. Eskom het bevestig die toevoer in dele van die gebied is herstel, met tegnici wat steeds werk aan die heraansluiting van die oorblywende huise in Meadowlands […]
# The situation has calmed in Meadowlands, Soweto, in Gauteng, after protests over prolonged electricity outages. This week, frustrated community members took to the streets and blocked roads in frustration, demanding urgent intervention. Eskom confirms that supply has been restored in parts of the area, with technicians still working to reconnect remaining homes in Meadowlands […]