# Luitenant-Kolonel Nkoana Sebola van die Valke het voor die Madlanga-kommissie getuig beamptes het beweerde dwelmbewyse verkeerd hanteer tydens die Aeroton-dwelmklopjag in Gauteng. Sebola sê die sakke moes nooit uit die houer verwyder word of agter in ‘n bakkie gelaai gewees het nie, want dit het die ondersoek se integriteit in die gedrang gebring. Hy […]
# Hawks Lieutenant-Colonel Nkoana Sebola has told the Madlanga commission officers improperly handled suspected drug evidence during the Aeroton drug bust operation in Gauteng. Sebola says the bags should never have been removed from the container or loaded into the back of a bakkie, as this compromised the integrity of the investigation. He says there […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement gryp in by die infrastruktuur, personeel en bedryf van die Dr Yusuf Dadoo-hospitaal. Die inrigting gaan gebuk onder stygende skuldvlakke, vervalle infrastruktuur en ernstige personeeltekorte wat groot druk plaas op gesondheidsdienste en pasiënte-sorg. Die hospitaal se skuld beloop volgens berigte meer as 18,4-miljoen-rand op die 2024/25-begroting. Die departement se woordvoerder, Steve […]
# Die Kalafong-hospitaal in Pretoria-Wes ondervind sedert Saterdag lae waterdruk nà herstelwerk aan ‘n gebarste pyp naby ‘n spoorwegstasie. Die hospitaal gebruik tans rugsteun waterstelsels soos opgaartenks en boorgate om dienste te kan lewer. Die woordvoerder van die Gautengse departement van Gesondheid, Steve Mabona, sê die onderbreking raak onder meer klinieke vir buitepasiënte, ongevalle en […]
# The Gauteng Department of Health says it is implementing infrastructure, staffing and operational interventions at Dr Yusuf Dadoo Hospital. The hospital is facing mounting debt, failing infrastructure, and severe staff shortages, which are placing immense pressure on healthcare services and patient care. The facility has reportedly accumulated debt of more than 18.4-million-rand from the […]
# Die Gautengse departement van Gesondheid sê hy is verheug oor die bekendstelling en uitwerking van gewaarborgde behandelingstyd. Volgens die departement lewer die stelsel positiewe resultate met toegang tot operasies, versterk pasiëntbestuur en verhoog die aantal prosedures in provinsiale hospitale. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê sedert die stelsel in gebruik geneem is, […]
# Die DA in Tshwane sê sonder die nodige fondse om onderdele aan te skaf en voorkomende instandhouding te doen, bly die metro se elektrisiteitsnetwerk in ʼn staat van verval. Die party sê elektrisiteitsdepartemente in die streek word tans gedwing om met ʼn gemiddelde begroting van slegs 1,5-miljoen-rand elk klaar te kom. Die DA-woordvoerder, Themba […]
# The Kalafong Hospital in Pretoria West is currently experiencing low water pressure, after a burst pipe near a railway station was repaired, affecting operations since Saturday. The hospital is currently relying on backup water systems, including storage tanks and boreholes, to maintain services. The Gauteng Health Department spokesperson, Steve Mabona, says the disruption has […]
# The Gauteng Department of Health says it is pleased with the impact of the rollout of the Treatment Time Guarantee system. According to the department, the system is yielding positive results in improving surgical access, strengthening patient management, and increasing the number of procedures performed across public hospitals. The department’s spokesperson, Steve Mabona, says […]