# Die DA in Tshwane het ‘n ondersoek begin na die 23-miljoen-rand wat deur Mzansi Resorts aan die stad verskuldig is. Die oord behoort aan die ANC adjunkburgemeester, Eugene Modise. Die leier van die DA in Tshwane, Cilliers Brink, beskuldig die burgemeester, Nasiphi Moya, dat sy Modise beskerm, terwyl inwoners gebukkend gaan onder hoë rekeninge […]
# Die Johannesburg Metropolisie het bevestig dat twee mense dood is na ‘n ongeluk tussen ‘n vragmotor en twee ander voertuie op die N1 noord net voor Winnie Mandela-rylaan. Metropolisie-woordvoerder Xolani Fihla sê vertragings word verwag terwyl opruiming- en herwinningswerk voortduur:
# The Johannesburg Metropolitan Police Department has confirmed that two people have died following a crash on the N1 Northbound before Winnie Mandela Drive involving a truck and two vehicles. JMPD spokesperson Xolani Fihla says delays are expected while cleanup and recovery operations continue:
# ‘n Skrywe in 2019 van die voormalige minster van Polisie, Bheki Cele, het diepe kommer onthul oor die hantering van politieke moordondersoeke in KwaZulu-Natal. Die skrywe is by die Madlanga-kommissie in Pretoria voorgelê deur die KwaZulu-Natalse vervolgingshoof, Elaine Harrison. Daar word gewaarsku dat getuies in gevaar was van omkopery of sluipmoorde, wat vervolgings bemoeilik […]
# Die president van die Patriotic Alliance en die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, dreig die ANC dat sy party ‘n koalisie met die DA sal vorm in volgende jaar se plaaslike regeringverkiesing. Dit volg na sy eis dat die adjunkpresident van die PA, Kenny Kunene teen Dinsdag as burgemeesterskomiteelid vir Vervoer […]
# Die direkteur van Openbare Vervolging in KwaZulu-Natal, Elaine Harrison, verwerp bewerings dat politieke moorde in 1994 geëindig het. Harrison het aan die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria gesê geweld wat verband hou met politiek duur steeds voort en vererger dikwels in die aanloop tot ‘n verkiesing. Harrison het herhalende patrone van moord, poging tot […]
# Die direkteur van Openbare Vervolging in KwaZulu-Natal, Elaine Harrison, sê die ineenstorting van die taakspan vir politieke moorde hou ‘n ernstige risiko in dat destabilisering tot buite die provinsie kan uitbrei. Harrison het by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig die eenheid is noodsaaklik om polities-gemotiveerde misdade wat tydens verkiesings toeneem, te beperk. […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het sy voorneme bevestig om uit die regering van nasionale eenheid te onttrek, indien die adjunkpresident van die PA, Kenny Kunene, nie heraangestel word as die burgemeesterskomiteelid vir Vervoer in Johannesburg nie. McKenzie het die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, tot Dinsdag tyd gegee om […]
# A 2019 letter from former Police minister Bheki Cele has revealed deep concern over the handling of political murder investigations in KwaZulu-Natal. The letter, presented at the Madlanga commission in Pretoria through testimony by KZN prosecutions boss Elaine Harrison, warned that witnesses were at risk of bribery or assassination, making prosecutions difficult and undermining […]