# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê hy beskou die Emfuleni-munisipaliteit se besluit om aansoek te doen vir die afskryf van sy Eskom skuld as politiekery wat op die 2026 plaaslike regeringsverkiesing gemik is. Die plaaslike owerheid skuld die kragnutsmaatskappy agt-miljard-rand, maar na die toepassing van die skuldverligtingsprogram het die Tesourie twee-miljard-rand van die skuld […]
# Die regering veroordeel alle vorms van geweld by skole en sê dit ondermyn onderrig, veiligheid en kinders se toekoms. ʼn Gautengse skoolhoof is verlede week met ʼn mes gesteek toe sy probeer het om ʼn geveg tussen leerders van West Ridge High en Hoërskool Roodepoort te stop. In Klerksdorp, Noordwes, is talle leerders van […]
# The City of Tshwane Section 79 Community and Social Development committee chairperson, Rebecca Monchusi, is calling on communities to demand action and accountability for leaders to prevent gender-based violence. This followed the murder of Kgaogelo Marora by her alleged ex-boyfriend despite having a protection order against him. Monchusi says the committee has written to the metro’s […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng says it views Emfuleni Municipality’s decision to apply to have more of its Eskom debt written off as political theatrics aimed at the 2026 local government elections. The municipality owed the power utility eight-billion-rand, but after applying for the debt relief programme, Treasury wrote off two-billion-rand of this […]
# Government has condemned all forms of violence in schools, which it says undermines learning, safety, and the future of children. Last week, a Gauteng school principal was stabbed while trying to break up a fight between learners from West Ridge High and Hoërskool Roodepoort. In Klerksdorp, North West, several pupils from Hoër Tegniese Skool […]
# Die DA sê Gautengse regeringsdepartemente skuld munisipaliteite meer as 1,8-miljard-rand, wat dienslewering verswak. Die DA-lid, Ruhan Robinson, sê munisipaliteite kan Eskom en Rand Water nie betaal nie, wat beteken inwoners worstel met kragonderbrekings, droë krane, slaggate in strate, swak sanitasie en ongereelde vullisverwydering. Robinson eis die dringende afdwinging van finansiële aanspreeklikheidswette om te verseker […]
# Rise Mzansi het kommer uitgespreek oor die toename in geweldsmisdaad in die land. Dit volg na noodlottige skietvoorvalle in Kaapstad en Mpumalanga, die dood van ‘n leerling na ‘n mesaanval in Gauteng, en die ontdekking van vyf liggame met skietwonde by ‘n myn in Noordwes. Makashule Gana van Rise Mzansi vra vir strenger optrede […]
# AfriForum beskuldig Stad Tshwane dat hy probeer om bykomende geld te maak ten koste van die inwoners. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria die stad se aansoek om te appelleer teen die skoonmaakheffing verwerp het en dit slinks en sonder meriete genoem het. Die uitspraak is ‘n tweede terugslag vir die munisipaliteit, wat […]
# Die Suider-Afrikaanse Spoorwegvereniging bied sy Spoorkonferensie en Uitstalling van vandag tot Vrydag by die Sandton Konvensiesentrum in Johannesburg aan. Die geleentheid, gelei deur die minister van Vervoer, Barbara Creecy, bring vervoerministers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, uitvoerende hoofde van spoororganisasies, voorsieners, beleggers, en regeringsamptenare bymekaar. Die konferensie fokus op spoorwegontwikkeling, streeksintegrasie, en beleggingsgeleenthede. Die vereniging […]