# Crime Intelligence head Dumisani Khumalo has told the Madlanga commission that the criminal justice system has been infiltrated by a powerful drug cartel known as the Big Five. According to Khumalo, the cartel, based in Gauteng with networks in the Western Cape and KwaZulu-Natal, is linked to senior politicians and insiders in law enforcement. […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, sê die afdeling het ernstige ontwrigting ervaar tydens Richard Mdluli se termyn as hoof. Khumalo het in Pretora voor die Madlanga-kommissie van ondersoek gesê tussen 2011 en 2012 is hulpbronne by Misdaadintelligensie misbruik terwyl gebrekkige operasionele metodes aangewend is. Hy sê pogings deur waarnemende bestuur om die probleme […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het skok uitgespreek nadat die Spesiale Ondersoekeenheid twee-miljard-rand se plundering by die Tembisa-hospitaal in Gauteng ontbloot het. Die ondersoek is in 2021 van stapel gestuur na die sluipmoord op die verklikker Babita Deokaran. Dit toon dat minstens drie gekoördineerde sindikate agter die korrupsie sit. Motsoaledi het met die […]
# Die GOOD-party verwelkom sy nasionale voorsitter, Matthew Cook, as die voorsitter van Johannesburg se artikel 79-komitee oor Finansiële Toesig. Sekretaris-generaal Brett Herron sê Cook se aanstelling is die sleutel tot die herstel van aanspreeklikheid en deursigtigheid vir die stad se finansies. Cook belowe om verkwistende uitgawes, ondoeltreffendheid en swak toesig aan te pak, en […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, betwis bewerings dat die taakspan vir politieke moorde geskep is as gevolg van die Moerane-kommissie se aanbevelings. Khumalo het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê die taakspan is administratief gestig deur die destydse nasionale polisiekommissaris, Khehla Sitole, voor die kommissie se ondersoeke. Hy voeg by die Interministeriële Komitee […]
# Health minister Aaron Motsoaledi has expressed shock after the Special Investigating Unit uncovered two-billion-rand in healthcare looting at Tembisa Hospital. The probe was launched in 2021 after whistleblower Babita Deokaran’s assassination and has revealed at least three coordinated syndicates behind the corruption. Receiving the interim report, Motsoaledi questioned why the hospital was targeted and […]
# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, het minstens vyf Johannesburgse raadslede afgedank as deel van ‘n skoonmaakproses in Gauteng, wat Tshwane en Ekurhuleni ook raak. News24 berig die verwyderings volg ná swak prestasie, met sekere raadslede wat minder as tien-persent van hul belangrike prestasieteikens bereik het. Mashaba sê die besluit wat aanvanklik vir Mei […]
# Die DA in Gauteng dring aan op ingryping by Wedela Technical High in die Merafong Plaaslike Munisipaliteit, waar kabeldiefstal en vandalisme meer as een-duisend-400 leerders sonder water en elektrisiteit gelaat het. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê die skool ly nou al vir sewe jaar onder ontwrigtings wat vererger is deur die […]
# Crime Intelligence boss, Dumisani Khumalo, says the division faced serious turmoil during Richard Mdluli’s tenure as head. Testifying at the Madlanga commission in Pretoria, Khumalo said between 2011 and 2012, Crime Intelligence experienced misuse of resources and flawed operational methods. He says attempts by acting management to correct these issues were undermined, and several […]