# Die Stad Tshwane sê ʼn groot aantal maselgevalle onder kinders en grootmense uit veral streek een en ses is in laboratoriums bevestig. Masels is ʼn aansteeklike virussiekte wat deur hoes, nies of noue kontak met ʼn besmette persoon oorgedra word. Die simptome sluit in hoë koors, ʼn uitslag, hoes, loopneus en rooi oë. Die […]
# Die DA in Gauteng sê die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het ‘n hersiening van oormatige hospitaalsekuriteit gelas na die party se onthulling van buitensporige kostestyging. Die totale sekuriteitskoste het van 655-miljoen-rand in 2022 het gestyg tot 2,54-miljard-rand vanjaar. Jack Bloom van die DA sê die Tara Geestesgesondheidshospitaal se nuwe sekuriteitskontrak het 46 wagte […]
# ʼn Mylpaalsaak om olifante uit die Johannesburgse Dieretuin te bevry, het internasionale ondersteuning gekry. Die saak is gegrond op die veronderstelling dat die diere se aanhouding die Grondwet oortree, in besonder wat omgewingsregte betref. Regslui aan die Harvard-regsfakulteit in Amerika het as vriende van die hof by die saak aangesluit. Hulle stem saam dat die […]
# Benoemings vir die 2025 Best of Merafong-toekennings is nou oop vir die publiek. Die geleentheid vereer plaaslike sakeondernemings wat uitmuntende diens in Carletonville, Fochville en omliggende gebiede in Gauteng lewer. Die organiseerders sê die toekennings gee erkenning aan besighede wat uit hulle pad gaan om goeie diens te lewer en moedig andere aan om […]
# The University of Pretoria’s Javett Art Centre is currently transforming, with the installation of a major new exhibition titled One and the Many. The exhibition will feature various constellations and groupings of artworks that explore how artists narrate the relationship between the individual and the collective. The university says thematic arrangements will investigate new […]
# The City of Tshwane says it is experiencing a high number of laboratory-confirmed measles cases among children and adults, especially in regions 1 and 6. Measles is a highly contagious virus spread through coughing, sneezing, or close contact with an infected person. Symptoms include a high fever, rash, cough, runny nose, and red eyes. The […]
# Die Stad Tshwane sê hulle het die diens en opgradering van brandbestrydingstoerusting in verskeie munisipale fasiliteite afgehandel, met ‘n spesifieke fokus op sentrums vir vroeë kinderontwikkeling in streke 3 en 6. Dit vorm deel van die metro se jaarlikse brandveiligheidsprogram. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die versterking van beroepsgesondheid- […]
# The DA in Gauteng says Health MEC, Nomantu Nkomo-Ralehoko, has ordered a review of excessive hospital security following the party’s exposure of ballooning costs. Total security costs have soared from 655-million-rand in 2022 to 2.54-billion-rand this year. The DA’s Jack Bloom says, for example, the Tara Mental Hospital’s new security contract includes 46 guards, […]
# Pikitup waarsku inwoners van Johannesburg oor ‘n bedrieglike werksadvertensie wat tans op sosiale mediaplatforms en verskeie aanlyn werkswebwerwe sirkuleer. Die advertensie beweer valslik dat Pikitup algemene werkers aanstel, en spesifiseer aansoekvereistes en ‘n sluitingsdatum van Woensdag 25 Junie. Pikitup se woordvoerder, Muzi Mkhwanazi, sê die vals advertensie lyk na ‘n gewysigde weergawe van ‘n […]