# Civic movement Soil of Africa demands the immediate deployment of Gauteng crime wardens to conduct daily searches at township schools following the fatal stabbing of a grade eleven learner at Lesedi Secondary School in Lethabong, east of Pretoria. They claim gangsterism is rising due to the lack of sports and skills development programmes. The […]
# Johannesburgse metropolisiebeamptes het ‘n vrou gered toe haar eks-kêrel gepoog het om haar te ontvoer. Beamptes het omstreeks 4-uur vanoggend ‘n verdagte voertuig op die N1 naby 14de Laan opgemerk. Die vrou het vanuit ‘n Hyundai sonder kopligte om hulp geskree. ‘n Hoëspoed-jaagtog het gevolg tot in Delarey, waar dit geëindig het. Die verdagte […]
# Johannesburg metro police officers rescued a woman kidnapped by her ex-boyfriend after spotting a suspicious vehicle on the N1 near 14th Avenue around 4am today. The woman screamed for help from a Hyundai with no headlights. A high-speed chase ensued, ending in Delarey. The suspect fled on foot. JMPD spokesperson Xolani Fihla says the […]
# Die twaalfde Big 5 Construct-uitstalling het amptelik by die Gallagher-konferensiesentrum in Johannesburg geopen. Die driedag-geleentheid bring sleutelspelers in konstruksie, ingenieurswese en argitektuur bymekaar en word saam met die eerste Suid-Afrika Infrastruktuur en Water-expo aangebied. Die uitstalling beklemtoon innovering in beton, sement, boutegnologie, binne-ruimtes en swaar masjinerie. Dit is ‘n kernbelangrike platform wat belyn is […]
# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het die dood veroordeel van ‘n Graad 11-leerder van die Lesedi Secondary School in Lethabong, oos van Pretoria. Hy is gister na bewering deur ‘n matriek-leerder doodgesteek. Die verdagte het die slagoffer na bewering ná skool buite die skool aangeval. Die seun is by ‘n plaaslike […]
# Gauteng Education MEC Matome Chiloane has condemned the fatal stabbing of a Grade 11 learner from Lesedi Secondary School in Lethabong, east of Pretoria, by a Grade 12 learner yesterday. The suspect allegedly attacked the victim after school outside the premises. The boy was declared dead at a local clinic. The department’s spokesperson, Steve […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het sy reaksie op openbare gesondheid verhoog te midde van ‘n styging in die aantal maselsgevalle in die provinsie. ‘n Woordvoerder vir die department, Motalatale Modiba, sê laboratoriums het van 1 Januarie tot Vrydag 181 gevalle aangemeld. Hy sê baie van die gevalle is afkomstig uit die distrikte Johannesburg, Tshwane en […]
# Die DA in Gauteng sê vier Tembisa-hospitaalbeamptes is 3-miljoen-rand betaal nadat hulle met betaling geskors is en dissiplinêre stappe teen hul gedoen is vir korrupte bedrywighede met die toekenning van kontrakte wat die vermoorde fluitjieblaser, Babita Deokaran, probeer keer het. Die DA-lid, Jack Bloom, sê van die nege beamptes wat geïmpliseer was, is drie […]
# The Gauteng Department of Health says it has intensified its public health response following a continued rise in measles cases across the province. The department’s spokesperson, Motalatale Modiba says a total of 181 laboratory confirmed measles cases have been reported from the first of January this year until last week Friday. He says many of these […]